
Val d'Or Estate bied B&B en selfsorgverblyf in Franschhoek in die Kaapse Wynlande en Breederiviervallei-streek in die Wes-Kaap. Geleë teen die voorheuwels van die manjifieke Franschhoekberge, 'n paar minute se ry... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Beacon House is op die Oostelike Kop in Knysna geleë, waar die Indiese Oseaan die Knysna-strandmeer binnegaan deur die sandsteenkoppe bekend as The Heads. Beacon House is aan die kant van 'n steil helling gebou en spog met uitsigte oor die Knysna... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Aan-den-Weg bied selfsorgverblyf en B&B in Stellenbosch, Kaapse Wynlande. Die warmste gasvryheid wag op jou by hierdie werkende wyn- en roosplaas in die Stellenbosch-distrik. Word wakker met die voëls wat in die ruim, pragtige tuin sing. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Norfolk Guest House bied verblyf op 'n beperkte selfsorg- of kamer-basis in Hermanus, en is ideaal geleë binne maklike stapafstand van al die geriewe en 'n hanetreetjie van die kranspaadjie af, bekend vir onvergeetlike walvisbesigtiging. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.