
Onlangs opgegradeerde woonstel met 2 slaapkamers en 2 badkamers aan die strandfront in Umhlanga, met slaapplek vir 4 mense. 24 Bronze Beach het panoramiese see-uitsigte, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n ruim sitkamer en 'n groot onderdak-patio – perfek …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie selfsorg woonstel op die Dolfynkus het ‘n ongelooflike ononderbroke see uitsig. Dit is geleë aan die strand tussen Shakas Rock en Salt Rock Beach, naby Thompson en Willard’s Beach. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Glenside Farmhouse is in 1913 gevestig en word steeds deur die stigters familie besit. Hierdie sierlike ou plaashuis is meer as 100 jaar oud en is 8 km vanaf Winterton in die Sentrale Drakensberg op 'n werkende plaas geleë. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die Bermudas is 'n pragtige strand- front kompleks geleë op Umhlanga se spog hoofstrand. Hierdie 9de vloer, ten volle gemeubileerde woonstel, bied ‘n skouspelagtige uitsig vanaf die hoofslaapkamer en leefarea vir so vêr as wat die oog kan sien! Sonsopkoms …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie KwaZulu-Natal se Suidkus selfsorg strandhuis is 'n moderne oase vir stedelinge wat moeg is. Ons voorste tuinhekkie maak oop op 'n smal strokie inheemse plantegroei (admiralty) wat al is wat u skei van die pragtige Blouvlag Southport-strand. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie pragtige eerste vloer eenheid is geleë in een van die Santorini villages - die eenheid is op dieselfde vlak as die parkering, maar het 'n balkon. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Seagulls het slaapplek vir 9 mense. Dit het 4 slaapkamers. Drie van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.