
Welkom by The Beach House Southport, 'n luukse selfsorg-wegbreek met 4 slaapkamers, hoogs aanbeveel waar luuksheid die see ontmoet. Ons pragtig gemeubileerde en volledig toegeruste huis spog met skouspelagtige see-uitsigte vanuit elke kamer. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Birdsong Cottage is nuut oorgedoen en opgeknap [2011]. Jou “huis van die huis af”, en bestaan uit 3 en-suite slaapkamers. Kan ses mense gemaklik akkommodeer. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie selfsorg huis is geleë op 'n pragtige strand op die rand van die warm Indiese Oseaan en sal byval vind by enige iemand wat op soek is na son, branders en sand. Geniet 'n braai op die patio terwyl jy luister na die brekende golwe minder as 60 meter …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ons huis is geleë in 'n Wêreld Erfenis terrein, op Cathkin Estates, Champagne Valley, Sentrale Drakensberg. Die vallei is ook die tuiste van die wêreldbekende Drakensberg Seunskoor. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
"By The Beach" is ‘n luukse selfsorg vakansie huis, wat tot 10 persone kan akkommodeer, en is geleë op die Noordkus van KwaZulu Natal. Slegs ‘n 150m maklike wandeling oor gelyk terrein na Salt Rock se hoof swemstrand, wat beskerm word deur haainette en le …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie pragtige losstaande vakansie huis is geleë in die voetheuwels van die pragtige Suidelike Drakensberg Bergreeks. Hierdie klein stukkie paradys kyk uit oor ‘n meer en is net 5 minute van die uitsonderlinge bergdorpie, Underberg. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.