
San Lameer Villa 2414 is 'n lieflike selfsorg-villa in die gewilde, veilige San Lameer Estate. Die eenheid het slaapplek vir 6 mense in 3 slaapkamers en daar is 2 badkamers. Daar is geen groot paaie voor of agter die eenheid nie so dit is lekker privaat. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
'n Baie goed toegeruste "Huis weg van die Huis" in die klein boetiek dorpie Umdloti, reg op die strand met fantastiese see uitsigte. Dis slegs 10 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe, 10km Noord van Umhlanga. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Word wakker met die son wat opkom oor die warm Indiese Oseaan, of kyk na die dolfyne en walvisse vanaf jou balkon, sitkamer of hoofslaapkamer want hierdie akkommodasie het ‘n volle voor- uitsig oor die see. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Sanlameer Villas is geleë op die pragtige en bekende Parklands 18 putjie gholfbaan-landgoed, met 'n Klubhuis en Dek met ‘n uitsig, op die Laer Suidkusweg in KwaZulu-Natal. Dit bied alles wat u nodig het vir 'n onvergeetlike vakansie wat altyd onthou sal w …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
‘n Luukse selfsorg-eenheid wat onlangs opgeknap is, reg op die strand geleë in 'n veilige kompleks (24 uur-sekuriteit). Daar is 3 kamers elk met 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en-suite badkamer met 'n stort en bad. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie luukse eenheid is slegs 20 treë weg vanaf ’n privaat strand met 24 uur sekuriteit. Dit is geleë langs die asemrowende Dolfyn Kus, slegs 10 minute se ry vanaf Ballito en 29 kilometer vanaf die King Shaka Internasionale Lughawe. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
1001 Bermudas is 'n ultramoderne woonstel met 3 slaapkamers en 2 badkamers op die strandfront in die hartjie van Umhlanga, met ononderbroke see-uitsigte, stapafstand van die Umhlanga Village en die Oceans-winkelsentrum. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Glitter Bay is geleë op Umhlanga se Brons Strand en spog met ‘n uitsonderlike uitsig, 'n direkte toegang tot die gewilde promenade wandelpad, strand en swem strande, goeie sekuriteit en 'n pragtige gemeenskaplike swembad en braai area. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die eksklusiewe kompleks van Marichel het net 12 eenhede en hierdie is een van die ruim woonstelle, met ‘n asemrowende uitsig oor die strand en see. Marichel is geleë reg bo die populêre Thompsons Bay strand met ‘n groot gety swembad. Die gety swembad is …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.