
Hierdie moderne see woonstel is ten volle toegerus vir 4 mense met sy eie spa (jacuzzi) op 'n patio waarvandaan jy die branders kan hoor breek terwyl jy jou skemerkelkies drink. Die fokus is op familie-vriendelike see ontspanning en privaatheid. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
The Islands 18 is geleë in Ballito, die gunsteling vakansiebestemming aan die noordkus van KwaZulu-Natal en bied kwaliteit akkommodasie, met die mooiste uitsig oor die Indiese Oseaan. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Uitstekend geleë in Umdloti, in 'n veilige kompleks met 24 uur sekuriteit, stapafstand vanaf die strand, vibey restaurante, winkels, apteek, dokters, 6km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe en 5km vanaf Sibaya Casino. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
22 Brons Beach is 'n pragtige strand-front woonstel geleë op Umhlanga se spog swem strand. Die eenheid het n uitsonderlike uitsig oor die see en het direkte toegang tot die gewilde strand promenade en swem strande. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
As jy dit geniet om te dobbel is Sibaya Casino die plek waar jy jou fortuin kan maak en die wiel kan laat draai. Hierdie vermaaklike ervaring is net 10 minute se ry vanaf Umhlanga. Vir die gholfspeler is Mount Edgecombe bane binne maklike bereik. Soos jy …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Onlangs opgegradeerde woonstel met 2 slaapkamers en 2 badkamers aan die strandfront in Umhlanga, met slaapplek vir 4 mense. 24 Bronze Beach het panoramiese see-uitsigte, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n ruim sitkamer en 'n groot onderdak-patio – perfek …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie selfsorg woonstel op die Dolfynkus het ‘n ongelooflike ononderbroke see uitsig. Dit is geleë aan die strand tussen Shakas Rock en Salt Rock Beach, naby Thompson en Willard’s Beach. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die Bermudas is 'n pragtige strand- front kompleks geleë op Umhlanga se spog hoofstrand. Hierdie 9de vloer, ten volle gemeubileerde woonstel, bied ‘n skouspelagtige uitsig vanaf die hoofslaapkamer en leefarea vir so vêr as wat die oog kan sien! Sonsopkoms …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.