
Op die middelste vloer van 'n pragtig onderhoue 3-verdieping gebou, spog die woonstel met ’n ruim balkon waarvan die deure vanaf die sitkamer en hoofslaapkamer ten volle oopskuif — ’n asemrowende 180-grade-uitsig oor die see strek voor jou uit. Net binne …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Akkommodeer 6 mense soos volg: (1 dubbelbed en 4 enkel beddens). ‘n Vrieskas is beskikbaar en DStv (beperkte kanale), die kompleks is luuks, met 24-uur sekuriteit, ‘n tennisbaan, swembad, muurbalbaan, wassery, en 'n kaai op die vleiland (“estuary”). …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die vakansie huis nestel in die majestieuse Champagne Valley in 'n ongerepte omgewing van skoonheid, vrede en rustigheid. Hierdie ontsnapping plek bied jou 'n luukse verblyf in die berge, waar jy kan ontspan, vergeet jou probleme en vir ure die pragtige u …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie moderne, enkel verdieping, privaat (end-eenheid), het 3 slaapkamers (MES) en 2 badkamers. Die Villa is perfek geleë in die middel van die landgoed tussen die hotel en die strand. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.