…sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ons luukse, ruim 3-slaapkamer selfsorgwoonstel is op die 3de vloer in ’n veilige kompleks reg op die strand, ongeveer 100 meter van die strandmeer in Astonbaai af. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Smaakvol gemeubileerde, drie slaapkamer en-suite woonstel. Reg op die strand, 'n wandeling oor die sand duin is al wat nodig is. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.