Bly Plekke Logo
  • 1 of 8
    1/8 - Sonsak oor Orania
  • 2 of 8
    2/8 - Parkering
  • 3 of 8
    3/8 - Stoepie
  • 4 of 8
    4/8 - Kombuisie
  • 5 of 8
    5/8 - Leefkamer
  • 6 of 8
    6/8 - Slaapkamer 1
  • 7 of 8
    7/8 - Slaapkamer 2
  • 8 of 8
    8/8 - Badkamer
  • 1 of 8
  • 2 of 8
  • 3 of 8
  • 4 of 8
  • 5 of 8
  • 6 of 8
  • 7 of 8
  • 8 of 8
*Vanaf R900
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
 SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewings Wys Tariewe Gas resensies Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:51 Olienhoutrylaan, Orania, Northern Cape, South Africa
Kontak:Christo
Cell (1) :+27-83-4556740
Cell (2) :+27-83-3917220

Betalings Opsies
  • Cash on arrival Cash on arrival
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Uitleg Slaapgeriewe
  • OppiRantje (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - double
    • Slaapkamer 2 - single, single
Spesiale Kategorieë
  • Konferensie Akkommodasie
    Accommodates how many people?
    4
    The following apply
     Restroom accessible
     Kitchen accessible
     Audio – visual equipment (request details)
     Designated parking area
     Sufficient parking space
     Internet connection
     Wireless internet connection
     Air conditioning
     Good lighting that can be operated independently

  • Interesante Blyplekke
    Why is your establishment interesting?
    OppiRantje is in die middel van Orania geleë met 'n asemrowende uitsig oor die Oranjerivier vallei. As jy die interessante dorp van Orania will verken boek 2 nagte. Hier is baie besienswaardighede o.a. die helde-koppie en koeksister monument en baie interessante koffie-winkeltjies, die rivier en nog meer. Orania is ideaal vir fietsry en loop of hardloop met 'n landelike atmosfeer en baie veilig selfs vir kinders. Die groot swembad met kiosk is goedkoop en kinders kan op hulle eie daarheen loop sonder om bedreig te voel.

  • Quad / 4x4 / Fietsroete Verblyf
    The following apply
     Bring your own bicycle
     Bring your own quad bike
     Bring your own off-road motorcycle

Bladsy Statistieke
12811 besigtings sedert 03 Aug, 2018.
Laas opgedateer op 04 Dec, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za

OppiRantje is geleë in die Bo-Karoo in die Orania. Dit is ’n luukse goed toegeruste selfsorg woonstel met twee kamers, een met dubbel bed en die ander met twee enkel beddens. Sit-eetkamer met DSTV. WiFi is gratis en vinnig. Kombuisie. Badkamer met stort.

OppiRantje het ’n skilderagtige uitsig oor die Oranjerivier vallei. Sonsondergange is waarlik skilderagtig waarneembaar vanaf OppiRantje. Sterrekykers geniet ook die skoon karoo-nagte in die somer vanaf die stoep van OppiRantje. Braai fasiliteite beskikbaar.

Orania is ’n toekomsgerigte Afrikaner kultuurgemeenskap wat hulle beywer vir bewaring van die Afrikaner kultuurerfenis en kuns, asook vir die natuurerfenis. Orania word gekenmerk deur afwesigheid van veiligheidsheinings en kinders wat vry in die strate rondbeweeg.

Orania is ’n belewenis om te besoek, wat ’n puik kombinasie van kultuur, kuns en natuur insluit, asook eetplekke en ontspanning. Die Oraniabeweging bied gratis dorp toere aan sodat u die dorp na stad oorgang visueel kan waarneem, met gepaardgaande ontwikkeling op alle terreine met meegaande toeligting deur ’n toergids.

Orania het self ’n aantal unieke kultuur besoekpunte, wat die volgende insluit: Ierse monument, die mosaïek trappe, koeksister monument, beelde koppie van Afrikaner leiers, kultuur historiese monument en Verwoerd museum.

Hier is ook ’n aantal unieke natuur besoekpunte, soos Ludwig Everson se Aardskip, die dassie-pad, die pragtige Oewerpark langs die Oranjerivier, met die Oewer restaurant en dek wat uitkyk oor die Oranje rivier met rivier aktiwiteite, ’n son sak vlot-vaart.

Pret ontbreek ook nie. Quad-ritte, rivier binneband ritte, vlot-ritte asook Girokopter vlugte is deel van die pret. Dan is daar natuurlik die puik swembadkompleks vir die somer.

Stokkiesdraai bied pretpark en diere vir kinders, terwyl ma en pa die interessante winkeltjies soos
Artion en die Kontreiwinkel kan besoek. Die Stokkiesdraai kompleks spog verder met die Zebra en Hings vir ete en drinke.

Die Ou Karooplaas, met Prima Pizza, Sterreland fliek, De Plaaswerf koffiewinkel en meer.

Dames word bederf in die Oewer Spa vir ’n terapeutiese ervaring sonder weerga.

Hou die media dop vir die gereelde kultuur gebeurtenisse, soos die kaalvoet konsert en karnaval.

Daar is twee boetiek bierbrouerye, nl., ’n Duitse en Afrikaner ondernemings.

In die omgewing is daar kultuur en natuur belewenisse.

Die indrukwekkende Vanderkloofdam met die skilderagtige dorpie daaromheen met Oppidek restaurant en pragtige Rolfontein Natuur reservaat. 40km van Orania.
https://www.wheretostay.co.za/town/vanderkloofdam

Die Doornbult konsentrasiekamp 30 km van Orania.

Die Mokala wildtuin (SAN Parke) met puik restaurant en wildbesigtiging sonder weerga, wat renosters insluit. ’n lekke oggend of dag uitstappie. 120km vanaf Orania.

Die Magersfontein besoek. 120 km vanaf Orania (Naby Mokala) met puik restaurant. ’n Kombinasie van kultuur en natuur. https://www.wheretostay.co.za/topic/4600-magersfontein-battlefield-andmuseum

 
Fasiliteite
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Restaurante naby
  • Private vliegveld (minder as 15km)
  • Krag omskakelaar
  • Parkeerplek op die perseel
  • Parkering op die terrein
  • Buite swembad
  • Nie gediens
  • Geen rook in die huis nie
  • Films / teater (minder as 5km)
  • Bergfietsry
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Malaria vry
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Kombuisie slegs
  • Internet fasiliteite
  • Jag (minder as 30 km)
  • Perdry (minder as 5km)
  • Verwarmers in eenheid
  • Gratis parkering
  • Oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • DSTV
  • Fietsroetes
  • Gemeenskaplike swembad
  • Braai fasiliteite
  • Lugversorging in sitkamer
  • Lugversorger (sommige eenhede)
  • WiFi
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
12811 besigtings sedert 03 Aug, 2018.
Laas opgedateer op 04 Dec, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Orania OppiRantje
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 8
    1/8 - Sonsak oor Orania
  • 2 of 8
    2/8 - Parkering
  • 3 of 8
    3/8 - Stoepie
  • 4 of 8
    4/8 - Kombuisie
  • 5 of 8
    5/8 - Leefkamer
  • 6 of 8
    6/8 - Slaapkamer 1
  • 7 of 8
    7/8 - Slaapkamer 2
  • 8 of 8
    8/8 - Badkamer
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Orania OppiRantje - Orania Verblyf.
WTS App Browser