Bly Plekke Logo
  • 1 of 12
    1/12 - Onze Hazy - Self Catering House Accommodation in Hazyview, Kruger Park Area
  • 2 of 12
    2/12 - Hazyview Self Catering Golf Estate Accommodation
  • 3 of 12
    3/12 - Hazyview Self Catering Golf Estate Accommodation - Onze Hazy
  • 4 of 12
    4/12 - Self Catering House Accommodation in Hazyview, Kruger Park Area
  • 5 of 12
    5/12 - Self Catering House Accommodation in Hazyview, Kruger Park Area
  • 6 of 12
    6/12
  • 7 of 12
    7/12 - Hazyview Self Catering Golf Estate Accommodation
  • 8 of 12
    8/12 - Onze Hazy - Self Catering House Accommodation in Hazyview, Kruger Park Area
  • 9 of 12
    9/12 - Hazyview Self Catering Golf Estate Accommodation
  • 10 of 12
    10/12 - Self Catering House Accommodation in Hazyview, Kruger Park Area
  • 11 of 12
    11/12 - Hazyview Self Catering Golf Estate Accommodation - Onze Hazy
  • 12 of 12
    12/12 - Hazyview Self Catering Golf Estate Accommodation - Onze Hazy
  • 1 of 12
  • 2 of 12
  • 3 of 12
  • 4 of 12
  • 5 of 12
  • 6 of 12
  • 7 of 12
  • 8 of 12
  • 9 of 12
  • 10 of 12
  • 11 of 12
  • 12 of 12
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Kruger Park Road, Hazyview, Kruger Park Area, Mpumalanga, South Africa
Kontak:Johan & Trudie Olivier
Fax  :+27-11-3603359
Cell (1) :+27-82-8871740
Cell (2) :+27-83-4451153

Betalings Opsies
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Spesiale Kategorieë
  • Gholf Akkommodasie
  • Interesante Blyplekke
  • Ster Gegradeerde Akkommodasie
Bladsy Statistieke
57627 besigtings sedert 10 May, 2007.
Laas opgedateer op 22 Apr, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

  Ons luukse, dubbel verdieping grasdak Villa, is geleë binne die veilige grense van die pragtige Kruger Park Lodge, Sabie River, en net 7 minute se ry vanaf die ingang van die wêreld bekende Kruger Nasionale Park. Omring deur die bosveld, berge, klowe en bosse, spog dit met 'n Gary Player ontwerpte gholfbaan, swembaddens, tennis bane en staproetes langs die Sabie rivier. Daar is baie water bronne vir diere in die area en dit veroorsaak ‘n wonderlike voëllewe, asook seekoeie, krokodille, ape, rooibokke en ander kleinwild.

Die sentrale lodge, net 'n klipgooi van Onze Hazy, het 'n a la carte restaurant wat alle etes en ligte versnaperinge bedien, 'n kroeg, lapa en sitkamer. Uitstappies na die Kruger wildtuin in oop voertuie, nag-ritte in die Sabie Sand Reservaat en besoeke aan plaaslike toerisme-aantreklikhede en aktiwiteite kan voor bespreek word by die ontvangs toonbank.

Indien u selfsorg verkies, is daar winkelsentrums, net 'n paar kilometer in die pad af. Die Internasionale Lughawe KMIA is 30 minute weg van Onze Hazy.

Die dubbel verdieping grasdak eenheid bied die volgende fasiliteite:

  • Drie slaapkamers met ingeboude kaste (lugverkoelde).
  • Drie badkamers (twee en-suite).
  • Oopplan sitkamer en eetkamer, ten volle gemeubileerd.
  • Ten volle toegeruste kombuis, met wasmasjien, mikrogolfoond, ysmaker, yskas, stoof, eetgerei en breekware.
  • Televisie in die sitkamer en hoofslaapkamer met M-Net en beperkte DStv-kanale.
  • Mini Hoëtroutoestel met CD-speler.
  • Beddegoed, bad- en swem handdoeke word voorsien.
  • 'n Groot houtdek met ‘n ingeboude braai, met ‘n uitsig op die vyfde putjie van die gholfbaan.
  • Patio sambrele.
  • Skoonmaak diens op aanvraag, beskikbaar by Kruger Park Lodge ontvangs.
  • ‘n Enkel grasdak parkeerplek, toegewys aan die eenheid.

Toekennings: Gholf

Die Kruger Park Lodge Estate is op 'n 9-putjie Gary Player-ontwerpte gholfbaan aan die oewer van die Sabierivier in Hazyview, Mpumalanga, geleë. Die oord bied gaste 'n rustige en rustige toevlugsoord weg van die skare.

Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
57627 besigtings sedert 10 May, 2007.
Laas opgedateer op 22 Apr, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Onze Hazy
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 12
    1/12 - Onze Hazy - Self Catering House Accommodation in Hazyview, Kruger Park Area
  • 2 of 12
    2/12 - Hazyview Self Catering Golf Estate Accommodation
  • 3 of 12
    3/12 - Hazyview Self Catering Golf Estate Accommodation - Onze Hazy
  • 4 of 12
    4/12 - Self Catering House Accommodation in Hazyview, Kruger Park Area
  • 5 of 12
    5/12 - Self Catering House Accommodation in Hazyview, Kruger Park Area
  • 6 of 12
    6/12
  • 7 of 12
    7/12 - Hazyview Self Catering Golf Estate Accommodation
  • 8 of 12
    8/12 - Onze Hazy - Self Catering House Accommodation in Hazyview, Kruger Park Area
  • 9 of 12
    9/12 - Hazyview Self Catering Golf Estate Accommodation
  • 10 of 12
    10/12 - Self Catering House Accommodation in Hazyview, Kruger Park Area
  • 11 of 12
    11/12 - Hazyview Self Catering Golf Estate Accommodation - Onze Hazy
  • 12 of 12
    12/12 - Hazyview Self Catering Golf Estate Accommodation - Onze Hazy
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Onze Hazy - Hazyview Verblyf.
WTS App Browser