Bly Plekke Logo
  • 1 of 23
    1/23 - King Cenric no 1: see uitsig vanaf die voorstoep
  • 2 of 23
    2/23 - King Cenric no 1: Grondvloer eenheid ( regs onder)
  • 3 of 23
    3/23 - See uitsig vanaf wandelpad voor woonstel.
  • 4 of 23
    4/23 - Tuin uitsig vanaf die eenheid se voorstoep.
  • 5 of 23
    5/23 - Ligfoto. Woonstelblok met groen dakke, eenheid heel regs onder.
  • 6 of 23
    6/23 - Wandelpad en gewilde "Pebbles getypoel" voor woonstelblok.
  • 7 of 23
    7/23 - Gewilde "Pebbles getypoel" tussen die rotse.
  • 8 of 23
    8/23 - Visvang op die rotse voor die woonstel.
  • 9 of 23
    9/23 - Oopplan kombuis en eet area.
  • 10 of 23
    10/23 - Oopplan sitkamer. eetkamer en kombuis.
  • 11 of 23
    11/23 - Toegeboude voorstoep met ingeboude braai.
  • 12 of 23
    12/23 - Hoofslaapkamer met "Queen-size" bed.
  • 13 of 23
    13/23 - "En-suite" badkamer vir hoofslaapkamer.
  • 14 of 23
    14/23 - Tweede slaapkamer met "Queen-size" bed.
  • 15 of 23
    15/23 - Derde slaapkamer met 2 enkelbeddens
  • 16 of 23
    16/23 - Tweede badkamer word gedeel deur kamer 2 en 3
  • 17 of 23
    17/23 - Pragtige maanlig see uitsig vanaf die voorstoep.
  • 18 of 23
    18/23 - Gesellige kuier-aande op die voorstoep.
  • 19 of 23
    19/23 - Gesellige kuier-aande op die voorstoep.
  • 20 of 23
    20/23 - Pragtige sonsopkoms vanaf voorstoep.
  • 21 of 23
    21/23 - See uitsig vanaf die voorstoep.
  • 22 of 23
    22/23 - See uitsig vanaf die voorstoep.
  • 23 of 23
    23/23 - See uitsig vanaf die voorstoep.
  • 1 of 23
  • 2 of 23
  • 3 of 23
  • 4 of 23
  • 5 of 23
  • 6 of 23
  • 7 of 23
  • 8 of 23
  • 9 of 23
  • 10 of 23
  • 11 of 23
  • 12 of 23
  • 13 of 23
  • 14 of 23
  • 15 of 23
  • 16 of 23
  • 17 of 23
  • 18 of 23
  • 19 of 23
  • 20 of 23
  • 21 of 23
  • 22 of 23
  • 23 of 23
*Vanaf R3500
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
 SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewings Wys Tariewe Gas resensies Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Beach Street, Beacon Wharf, Mossel Bay, Western Cape, South Africa
Kontak:Marie
Cell  :+27-83-7700911

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Uitleg Slaapgeriewe
  • King Cenric flat no 1 (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - double
    • Slaapkamer 2 - double
    • Slaapkamer 3 - single, single
Bladsy Statistieke
14649 besigtings sedert 14 Aug, 2015.
Laas opgedateer op 14 Mar, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

'n DRIESLAAPKAMER woonstel met Noordaansig. Op die grondvloer met verstommende uitsig op die see.
Reg langs die see, net omtrent 10 meter grasperk tussen die see en die eenheid.

(Maksimum van ses persone)

  • 3 Slaapkamers
  • 2 Badkamers
  • 2 dubbelbeddens
  • 2 Enkelbeddens
  • Oopplan woonspasie (woon/eet/kombuis)
  • Toegemaakte stoep met braaigeriewe
  • 1 Oop parkeerplek reg langs die eenheid

Ander:

  • Eenheid binne 'n sekuriteits-kompleks
  • Veiligheidsheining met afstandbeheerde elektroniese hek
  • DSTV
  • Wasmasjien
  • Skottelgoedwasser
  • Bring u eie swemhanddoeke
  • GEEN toeteldiere word toegelaat nie.
  • GEEN ROOK word binne die gebou toegelaat nie.
  • Bepalings en voorwaardes sal verskaf word wanneer u bespreek.
  • Vrywaring en geen-eise sal verskaf word wanneer u bespreek.


Vermaak:

  • 5 Min se stap na die naaste strand by Die Punt.
  • Ontspan op die stoep of op die grasperk voor die eenheid.
  • Verlustig u in die gedurige varanderings in die kleure van die Baai en Outeniqua bergreeks op die agtergrond.
  • Kyk na die plaaslike visserbote as hulle in die oggende uitgaan diepsee toe en saans terugkeer na die hawe.
  • 'n Kort rit na Santos-, Madiba-Diaz en Hartenbos strande.
  • Geniet 'n wandeling of draf op die veilige, geplaveide wandelpaadjie al langs die strand.
  • Vang vis vanaf die rotse, reg voor die eenheid of op ander visvangplekke.
  • 'n Verskeidenheid van restaurante en winkels is binne loopafstand om te verken.
  • Loopafstand van die hawe en die restaurante by die hawe.
  • Verken Mosselbaai per voet en ondervind die ryk erfenis van hierdie pragtige dorp.
  • Daar is ook ander wêreldbekende, historiese terreine om te verken.
  • Bootritte na Rob-eiland of per boot om na die walvisse en dolfyne te gaan kyk.
  • Ondervind die sensasie van die haaihok-duik.
  • Geniet branderplank-ry saam met klublede by Die Punt.
  • Verskeie gholfbane in en naby Mosselbaai.
  • Staproetes deur die pragtige Cape Floral Kingdom.
  • Gaan vir wildritte op naby geleë wildsplase.
  • Besoek die Garden Route Casino by Pinnacle Point.
  • Besoek die wêreldbekende Kango Grotte in Oudtshoorn.
Fasiliteite
  • WiFi
  • Wasmasjien op die terrein
  • Wasmasjien in eenheid
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Nie gediens
  • Geen rook in die huis nie
  • Malaria vry
  • Kluis
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • DSTV
  • Dakwaaiers in slaapkamers
  • Braai fasiliteite
  • Strand (minder as 500 m)
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
14649 besigtings sedert 14 Aug, 2015.
Laas opgedateer op 14 Mar, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

King Cenric flat no 1
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 23
    1/23 - King Cenric no 1: see uitsig vanaf die voorstoep
  • 2 of 23
    2/23 - King Cenric no 1: Grondvloer eenheid ( regs onder)
  • 3 of 23
    3/23 - See uitsig vanaf wandelpad voor woonstel.
  • 4 of 23
    4/23 - Tuin uitsig vanaf die eenheid se voorstoep.
  • 5 of 23
    5/23 - Ligfoto. Woonstelblok met groen dakke, eenheid heel regs onder.
  • 6 of 23
    6/23 - Wandelpad en gewilde "Pebbles getypoel" voor woonstelblok.
  • 7 of 23
    7/23 - Gewilde "Pebbles getypoel" tussen die rotse.
  • 8 of 23
    8/23 - Visvang op die rotse voor die woonstel.
  • 9 of 23
    9/23 - Oopplan kombuis en eet area.
  • 10 of 23
    10/23 - Oopplan sitkamer. eetkamer en kombuis.
  • 11 of 23
    11/23 - Toegeboude voorstoep met ingeboude braai.
  • 12 of 23
    12/23 - Hoofslaapkamer met "Queen-size" bed.
  • 13 of 23
    13/23 - "En-suite" badkamer vir hoofslaapkamer.
  • 14 of 23
    14/23 - Tweede slaapkamer met "Queen-size" bed.
  • 15 of 23
    15/23 - Derde slaapkamer met 2 enkelbeddens
  • 16 of 23
    16/23 - Tweede badkamer word gedeel deur kamer 2 en 3
  • 17 of 23
    17/23 - Pragtige maanlig see uitsig vanaf die voorstoep.
  • 18 of 23
    18/23 - Gesellige kuier-aande op die voorstoep.
  • 19 of 23
    19/23 - Gesellige kuier-aande op die voorstoep.
  • 20 of 23
    20/23 - Pragtige sonsopkoms vanaf voorstoep.
  • 21 of 23
    21/23 - See uitsig vanaf die voorstoep.
  • 22 of 23
    22/23 - See uitsig vanaf die voorstoep.
  • 23 of 23
    23/23 - See uitsig vanaf die voorstoep.
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
King Cenric flat no 1 - Mossel Bay Verblyf.
WTS App Browser