Bly Plekke Logo
  • 1 of 13
    1/13 - Ihophe Cottage at night - Self Catering Cottage Accommodation in Central Drakensberg
  • 2 of 13
    2/13 - Lounge with fireplace - Champagne Valley Self Catering Cottage Accommodation
  • 3 of 13
    3/13 - Dining Room - Ihophe Cottage , Self Catering Cottage Accommodation in Central Drakensberg
  • 4 of 13
    4/13 - Kitchen - Champagne Valley Self Catering Cottage Accommodation
  • 5 of 13
    5/13 - Ihophe Cottage side view - Self Catering Cottage Accommodation in Central Drakensberg
  • 6 of 13
    6/13 - View of High Berg - Champagne Valley Self Catering Cottage Accommodation, Ihophe Cottage
  • 7 of 13
    7/13 - Front bottom bedroom - Self Catering Cottage Accommodation in Central Drakensberg
  • 8 of 13
    8/13 - Bottom bedroom - Ihophe Cottage Champagne Valley Self Catering Cottage Accommodation
  • 9 of 13
    9/13 - Bottom back bedroom - Self Catering Cottage Accommodation in Central Drakensberg
  • 10 of 13
    10/13 - Upstairs bedroom en-suite - Champagne Valley Self Catering Cottage Accommodation
  • 11 of 13
    11/13 - Upstairs bedroom en-suite - Self Catering Cottage Accommodation in Central Drakensberg
  • 12 of 13
    12/13 - View of High Berg - Champagne Valley Self Catering Cottage Accommodation
  • 13 of 13
    13/13 - Berg view - Self Catering Cottage Accommodation in Central Drakensberg
  • 1 of 13
  • 2 of 13
  • 3 of 13
  • 4 of 13
  • 5 of 13
  • 6 of 13
  • 7 of 13
  • 8 of 13
  • 9 of 13
  • 10 of 13
  • 11 of 13
  • 12 of 13
  • 13 of 13
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Champagne Valley, Central Drakensberg, KwaZulu-Natal, South Africa
Kontak:C. Hutchison
Tel:+27-32-5255123
Faks:+27-32-5255123
Sel:+27-82-3778529

Betalings Opsies
  • Jammer, geen kredietkaarte aanvaar nie Jammer, geen kredietkaarte aanvaar nie
Uitleg Slaapgeriewe
  • Ihophe Cottage (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - koningin
    • Slaapkamer 2 - koningin
    • Slaapkamer 3 - dubbel
Bladsy Statistieke
99878 besigtings sedert 27 Feb, 2004.
Laas opgedateer op 02 Dec, 2021.
Listed on WhereToStay.co.za for 16 years

Genestel in die rustige Sentrale Drakensberg, sal jy “Ihophe” Cottage - “Turtle Dove” Cottage vind.

Die dubbelverdieping grasdak kothuis spog met ‘n onbeperkte uitsig oor Champagne Castle, Dragons Back, Cathkin Peak en Sterkhorn, soos geen ander nie.

Die kothuis kan 6 persone akkommodeer in 3 dubbelkamers, 2 met koningin grootte beddens en een met 'n dubbelbed (geen rook in kothuis asseblief).

Die kombuis is goed toegerus en het ook 'n mikrogolfoond. Die gemaklike sitkamer het 'n TV, bring asseblief jou eie smart kaart vir DStv.

Daar is 'n braai vir someraande of winter middae.

Grotte met Boesman tekeninge is nie ver weg nie, en staproetes begin by Monks Cowl stasie, wat ook naby is.

‘n Valk plaas is naby met gereelde vertonings en forel visvang by die Bell Park Dam. Verskeie goeie restaurante is in die vallei, asook 'n aantal interessante curio winkels, wat onder andere spog met ‘n kers makery en mat wewery. Helikopter vlugte is ook beskikbaar.

'n 18 Putjie gholfbaan is geleë by die Sport & Racket Hotel.

Die wêreld beroemde Drakensberg Seunskoor is 'n klipgooi weg. Gereelde konserte word elke Woensdagaand in die skool ouditorium gehou gedurende die derde kwartaal.

Geniet die totale vrede van die berge met al hulle verskillende buie, die briljante sterrehemel in die nag, wonderlike voëllewe, somer storms en winter sneeu.

Hoekom bring jy nie 'n besoek aan hierdie pragtige Wêreld Erfenisterrein nie - die Drakensberge, 'n vakansie met herinneringe wat lewenslank sal hou!

Vertaalde kommentaar ontvang van ‘n gas:

Kristel - "Dankie, dat ons jou pragtige kothuis kon gebruik vir 'n week in die  “paradys" Dit was 'n ongelooflike vakansie in die berge met die sneeu, die pragtige kothuis, die uitsig en ons het selfs gegaan vir die canopy tour. Moenie lag nie, maar ek het selfs my grimering op die stoep gedoen, sodat ek niks van die uitsig mis nie.”

Fasiliteite
  • Kaggel
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Natuurroete op die terrein
  • Parkering op die terrein
  • Perdry (minder as 5km)
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
Maak Google Map oop
Naby gelee interessante plekke
Bladsy Statistieke
99878 besigtings sedert 27 Feb, 2004.
Laas opgedateer op 02 Dec, 2021.
Listed on WhereToStay.co.za for 16 years
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Ihophe Cottage
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
  • 1 of 13
    1/13 - Ihophe Cottage at night - Self Catering Cottage Accommodation in Central Drakensberg
  • 2 of 13
    2/13 - Lounge with fireplace - Champagne Valley Self Catering Cottage Accommodation
  • 3 of 13
    3/13 - Dining Room - Ihophe Cottage , Self Catering Cottage Accommodation in Central Drakensberg
  • 4 of 13
    4/13 - Kitchen - Champagne Valley Self Catering Cottage Accommodation
  • 5 of 13
    5/13 - Ihophe Cottage side view - Self Catering Cottage Accommodation in Central Drakensberg
  • 6 of 13
    6/13 - View of High Berg - Champagne Valley Self Catering Cottage Accommodation, Ihophe Cottage
  • 7 of 13
    7/13 - Front bottom bedroom - Self Catering Cottage Accommodation in Central Drakensberg
  • 8 of 13
    8/13 - Bottom bedroom - Ihophe Cottage Champagne Valley Self Catering Cottage Accommodation
  • 9 of 13
    9/13 - Bottom back bedroom - Self Catering Cottage Accommodation in Central Drakensberg
  • 10 of 13
    10/13 - Upstairs bedroom en-suite - Champagne Valley Self Catering Cottage Accommodation
  • 11 of 13
    11/13 - Upstairs bedroom en-suite - Self Catering Cottage Accommodation in Central Drakensberg
  • 12 of 13
    12/13 - View of High Berg - Champagne Valley Self Catering Cottage Accommodation
  • 13 of 13
    13/13 - Berg view - Self Catering Cottage Accommodation in Central Drakensberg
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2021 blyplekke_live
Ihophe Cottage - Champagne Vallei Akkommodasie.
WTS App Browser