Bly Plekke Logo
  • 1 of 12
    1/12 - Eikelaan Farm Cottages - self catering guest farm in Tulbagh, Breede River Valley
  • 2 of 12
    2/12 - Eikelaan Farm Cottages - self catering guest farm in Tulbagh, Breede River Valley
  • 3 of 12
    3/12 - Eikelaan Farm Cottages - self catering guest farm in Tulbagh, Breede River Valley
  • 4 of 12
    4/12 - Eikelaan Farm Cottages - self catering guest farm in Tulbagh, Breede River Valley
  • 5 of 12
    5/12 - Eikelaan Farm Cottages - self catering guest farm in Tulbagh, Breede River Valley
  • 6 of 12
    6/12 - Eikelaan Farm Cottages - self catering guest farm in Tulbagh, Breede River Valley
  • 7 of 12
    7/12 - Eikelaan Farm Cottages - self catering guest farm in Tulbagh, Breede River Valley
  • 8 of 12
    8/12 - Eikelaan Farm Cottages - self catering guest farm in Tulbagh, Breede River Valley
  • 9 of 12
    9/12 - Eikelaan Farm Cottages - self catering guest farm in Tulbagh, Breede River Valley
  • 10 of 12
    10/12 - Eikelaan Farm Cottages - self catering guest farm in Tulbagh, Breede River Valley
  • 11 of 12
    11/12 - Eikelaan Farm Cottages - self catering guest farm in Tulbagh, Breede River Valley
  • 12 of 12
    12/12 - Eikelaan Farm Cottages - self catering guest farm in Tulbagh, Breede River Valley
  • 1 of 12
  • 2 of 12
  • 3 of 12
  • 4 of 12
  • 5 of 12
  • 6 of 12
  • 7 of 12
  • 8 of 12
  • 9 of 12
  • 10 of 12
  • 11 of 12
  • 12 of 12
*Vanaf R1150
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
Ondersoek Beskikbaarheid + Tariewe + Maak Bespreking Gas resensies Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Route 46, Tulbagh, Breede River Valley, Western Cape, South Africa

Betalings Opsies
  • Cash on arrival Cash on arrival
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
Eienaar Taalopsies
  • Afrikaans
Spesiale Kategorieë
  • Gasteplaas Akkommodasie
    Is your establishment on a working farm?
     Yes

Bladsy Statistieke
19988 besigtings sedert 17 Apr, 2013.
Laas opgedateer op 23 Jan, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za

Eikelaan Farm Cottages

'n Besoek aan Eikelaan word beskou as 'n volkome "wegbreek van die realiteit"  en 'n totale ommekeer van die gejaag van die stadslewe - uitstekend vir die herlaai van batterye en verfrissing van die gees. Die stilte, vrede en kalmte behoort u volkome te laat ontspan, te verfris en te vernuwe.

Verblyf

Eikelaan Farm Cottage. Hierdie aktiewe plaas met koring, wingerde, skape en beeste bied 3 luukse selfsorg-huise. Hulle het almal 'n vergesig van groen velde wat ineen-vloei met die blou berge - 'n teenstellende aanspraak van die sagte en ruwe.

Die kothuise is sonnig en lugtig, goed toegerus en versier in natuurlike kleure en tekstuur. Breë vensters en dubbeldeure voed die binnelig, terracotta vloerteëls komplimenteer die ruwwe landelike terrein teenoor warm sisal matte, natuurlike roomkleur gordyne, vars wit linne en dik dons-duvet's.

Al die kothuise het kaggels vir gesellige winters in 'n wêreld waar sneeu op die berge, hier naby, nie ongewoon is nie.  Aan die ander kant, as die somermaande kom, sal u bly wees dat die kothuise ook lugsorg en dakwaaiers het. U het dan ook toegang na die swembad (met 'n lapa).

'n Besoek aan die bekende Kerkstraat word sterk aanbeveel. Hierdie geskiedkundige straat het meer erfenis-monumente as enige ander straat in Suid-Afrika. Tulbagh het ook uitstekende restaurante, olyf-boorde, museums, kuns- en handwerk-winkels en baie wynkelders. Vir die meer avontuurlike is daar 4x4 roetes, perdry, bergfiets- en staproetes.

Fasiliteite
  • Wasmasjien op die terrein
  • Tuimeldroër
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Parkering op die terrein
  • Buite swembad
  • Natuurroete op die terrein
  • Perdry (minder as 5km)
  • Visvang op die terrein
  • Kaggel
  • Kinder oppas diens
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
19988 besigtings sedert 17 Apr, 2013.
Laas opgedateer op 23 Jan, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Eikelaan Farm Cottages
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 12
    1/12 - Eikelaan Farm Cottages - self catering guest farm in Tulbagh, Breede River Valley
  • 2 of 12
    2/12 - Eikelaan Farm Cottages - self catering guest farm in Tulbagh, Breede River Valley
  • 3 of 12
    3/12 - Eikelaan Farm Cottages - self catering guest farm in Tulbagh, Breede River Valley
  • 4 of 12
    4/12 - Eikelaan Farm Cottages - self catering guest farm in Tulbagh, Breede River Valley
  • 5 of 12
    5/12 - Eikelaan Farm Cottages - self catering guest farm in Tulbagh, Breede River Valley
  • 6 of 12
    6/12 - Eikelaan Farm Cottages - self catering guest farm in Tulbagh, Breede River Valley
  • 7 of 12
    7/12 - Eikelaan Farm Cottages - self catering guest farm in Tulbagh, Breede River Valley
  • 8 of 12
    8/12 - Eikelaan Farm Cottages - self catering guest farm in Tulbagh, Breede River Valley
  • 9 of 12
    9/12 - Eikelaan Farm Cottages - self catering guest farm in Tulbagh, Breede River Valley
  • 10 of 12
    10/12 - Eikelaan Farm Cottages - self catering guest farm in Tulbagh, Breede River Valley
  • 11 of 12
    11/12 - Eikelaan Farm Cottages - self catering guest farm in Tulbagh, Breede River Valley
  • 12 of 12
    12/12 - Eikelaan Farm Cottages - self catering guest farm in Tulbagh, Breede River Valley
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Eikelaan Farm Cottages - Tulbagh Verblyf.
WTS App Browser