Bly Plekke Logo
Beskikbaarheids kalender

Earl's View
Slide calendar from left to right
* Book Online
2024
 Mid season Low season    Mid season Peak season 
Minimum Stay7 Nights7 Nights7 Nights21 Nights
Per UnitR9500.00 per nightR7500.00 per nightR9500.00 per nightR16200.00 per night
 Mid season 2024
8 January to 31 May 

Low season 2024
1 June to 30 September

Mid season 2024
1 October to 12 December

Peak season 2024
13 December to 7 January 

 

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

Terme van betaling

Deposito:
50% is nodig om bespreking te bevestig.
Die balans minstens 4 weke voor aankoms.

Deposito teen skade:
'n Deposito van R10 500.00 word verwag teen moontlike skades wat binne 15 dae na vertrek terugbetaalbaar is, minus enige bedrag wat verskuldig mag wees rakende skade/gebreekte-/verlies- of diefstal van enige items.

Kansellasiebeleid

Indien besprekings gekanselleer word sal die volgende geld t.o.v. die volle bespreking:
0-7 dae voor aankoms - verbeur 100%
7-14 dae voor aankoms - verbeur 75%
14-30 dae voor aankoms - verbeur 50%
30-60 dae voor aankoms - verbeur 30%
Langer as 60 dae voor aankoms - volle terugbetaling van die deposito

Aankoms En Vertrek Tye

Aankoms: vanaf 14h00
Vertrek: Voor 11h00

Afhangende van besprekings kan daar afgewyk word van bo-genoemde - doen asseblief navraag.

Reëls/Voorwaardes

Minimum verblyf:
Stil- en middel-seisoen - 1 week
Spits-seisoen - 3 weke

Slegs kinders jonger as 6 maande en ouer as 5 jaar is welkom
Geen troeteldiere word toegelaat nie
Geen rook word hier toegelaat nie

{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Earl's View Rates
WTS App Browser