Bly Plekke Logo
  • 1 of 15
    1/15 - Earl's View - Exclusive luxury self-catering villa in Brackenridge, Plettenberg Bay
  • 2 of 15
    2/15 - Earl's View - Exclusive luxury self-catering villa in Brackenridge, Plettenberg Bay
  • 3 of 15
    3/15 - Earl's View - Exclusive luxury self-catering villa in Brackenridge, Plettenberg Bay
  • 4 of 15
    4/15 - Earl's View - Exclusive luxury self-catering villa in Brackenridge, Plettenberg Bay
  • 5 of 15
    5/15 - Earl's View - Exclusive luxury self-catering villa in Brackenridge, Plettenberg Bay
  • 6 of 15
    6/15 - Earl's View - Exclusive luxury self-catering villa in Brackenridge, Plettenberg Bay
  • 7 of 15
    7/15 - Earl's View - Exclusive luxury self-catering villa in Brackenridge, Plettenberg Bay
  • 8 of 15
    8/15 - Earl's View - Exclusive luxury self-catering villa in Brackenridge, Plettenberg Bay
  • 9 of 15
    9/15 - Earl's View - Exclusive luxury self-catering villa in Brackenridge, Plettenberg Bay
  • 10 of 15
    10/15 - Earl's View - Exclusive luxury self-catering villa in Brackenridge, Plettenberg Bay
  • 11 of 15
    11/15 - Earl's View - Exclusive luxury self-catering villa in Brackenridge, Plettenberg Bay
  • 12 of 15
    12/15 - Earl's View - Exclusive luxury self-catering villa in Brackenridge, Plettenberg Bay
  • 13 of 15
    13/15 - Earl's View - Exclusive luxury self-catering villa in Brackenridge, Plettenberg Bay
  • 14 of 15
    14/15 - Earl's View - Exclusive luxury self-catering villa in Brackenridge, Plettenberg Bay
  • 15 of 15
    15/15 - Earl's View - Exclusive luxury self-catering villa in Brackenridge, Plettenberg Bay
  • 1 of 15
  • 2 of 15
  • 3 of 15
  • 4 of 15
  • 5 of 15
  • 6 of 15
  • 7 of 15
  • 8 of 15
  • 9 of 15
  • 10 of 15
  • 11 of 15
  • 12 of 15
  • 13 of 15
  • 14 of 15
  • 15 of 15
*Vanaf R7500
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
 SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewings Wys Tariewe Gas resensies Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:1 Watsonia Heights, Brackenridge, Plettenberg Bay, Western Cape, South Africa
Kontak:Wendy
Cell  :+27-72-2333277

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Uitleg Slaapgeriewe
  • Earl's view (Slaap 12) x 1
    • Slaapkamer 1 - king
    • Slaapkamer 2 - king
    • Slaapkamer 3 - king
    • Slaapkamer 4 - king
    • Slaapkamer 5 - bunk, bunk
Spesiale Kategorieë
  • Ster Gegradeerde Akkommodasie
Bladsy Statistieke
15611 besigtings sedert 05 Sep, 2013.
Laas opgedateer op 12 Jan, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Hierdie eksklusiewe, luukse vakansie-villa bied selfsorg verblyf, ook privaatheid en gerief. Bekroon met die gesogte 5-ster gradering van die SA Toeriste Graderingsraad, is Earlsviev Villa geleë in Brackenridge, Plettenbergbaai, 'n 24 uur sekuriteits-gekontroleerde landgoed in 'n natuurreservaat. Die Villa is eko-vriendelik en die oopplan woonspasie bied 'n pragtige uitsig oor die Indiese Oseaan, Tsitsikamma bergreeks, Robberg Natuurreservaat, Beacon Isle Hotel en Plettenberg Bay Country Club. Dit is 'n paar minute se reistyd vanaf Plett's se ongerepte strande, inkopiesentrums en al die gewilde aantreklikhede.

Die Villa bied onoortreflike luuksheid vir gaste gewoond aan gesofistikeerde byderwetse ontwerp en dekor. Dit is smaakvol gemeubileerd en toegerus tot die hoogste standaarde. Die ruim woongebied vloei na die groot sonnige swembad-dek. Ideaal vir onthale, is die dek volledig met 'n buite gasbraaier, die oorvloei-soutwater-swembad en Jaccuzzi. Ook son-dekstoele om in te ontspan en die skilderagtige uitsig en skouspelagtige sonsondergange te geniet.

Die vol toegeruste kombuis spog met 'n ontbyt-hoekie, 'n sentrale eiland, groot voorbereidings-gebied en is gemeubileerd met die nuutste apparate, insluitende 'n gasstoof, dubbeloond, instap-koelkas, ys/vrieskas, ysmaker, wyn-yskas, konveksie-mikrogolfoond, koffiemasjien, ketel en ander apparaat om in elke behoefte te voorsien. 'n Apparte spens en waskamer met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en droër.  

Die eet en woonkamer is sonnig en ruim en vloei naatloos na die swembad-dek d.m.v. groot glas-voudeure. Die eetgebied is ten volle toegerus met 'n doelgemaakte hardehout-tafel met 8 stoele. Aangrensend aan die woongebied is daar 'n wynkelder met 'n eetgebied, 'n instap ys/vrieskamer en 'n wyn-verkoeler.

'n Aparte Tv-woonkamer met groot leerbanke, vertoon die hoogste kwaliteit Audio-visuele tegnologie saam met 'n plasma-Tv met volle DSTV as ook 'n Bli-Ray DVD-speler. Dit saam met die beste Marantz klanksisteem, 'n deftige teaterskerm en projekter, sal selfs 'n stil nag tuis, verander na 'n onvergeetlike aand van filmkyk. Die gaste-badkamer is volledig met smukhoekie, stort en toilet.

Die villa slaap 12 persone (8 volwassenes en 4 kinders) in vyf ruim slaapkamers, almal ellegant gemeubileerd met eie badkamers. 4 Van die 5 kamers lei na die swembad-dek, boonste dek of stoep, met 'n asemrowende uitsig oor die omgewing. Konings-grootte ekstra lang beddens wat verander kan word na 2 enkelbeddens met die beste kwaliteit linne. Die genoegsame kas-spasie, digte gordyne, musiek in al die kamers, verseker 'n luukse en geriefkike verblyf. Die badkamers het vloerverhitting, verhitte handdoekrelings, bad, stort, dubbel wasbakke. Hoofslaapkamemr het ook 'n aantrekkamer, eie sitgebied met 'n gaskaggel, ook 'n weelderige spa-bad en stort met beskermde uitsig oor die vallei en see. Die 5de slaapkamer het 2 kajuit-beddens en 'n slaapbank.

Personeel-kwartiere met 'n eie ingang is toegerus met 'n kombuisie, enkelbed en 'n terugvou-slaapbank, Tv met basiese DSTV, eie stort en toilet. Daar is 'n groot stoorkamer in die inter-verbinde, trippel-toesluit-motorhuis wat ontwerp is met ekstra lengte en hoogte vir groter voertuie en 'n boot.

Daar is verskeie natuur-wandelpaaie wat goeie geleenthede, dwarsdeur die landgoed bied, om vars lug in te asem - daardie gevoel van vryheid, tussen die massas fynbos, die baie voëls en klein diertjies, te ervaar.

Ander kenmerke:

  • Al die onderste kamers is toeganklik vir rystoele met net een trap na die swembad se dekgebied.
  • Die oorvloei-soutwater-swembad is bedek met 'n veiligheidsnet.
  • Ook die jacuzzi is bedek
  • Buite stort
  • Naglig met bewegingsensor
  • Kluis in die hoofslaapkamer
  • Slegs veilig vir babas jonger as ses maande en kinders ouer as vyf jaar vanweë die lae oop vensters, oop balkonne en trappe
  • Toerusting vir kinders: kot, hoë stoeltjie, stootkarretjie
  • Lakens, beddegoed en handdoeke (bring asseblief u eie strandhanddoeke)
  • Huiswerker: Bring asseblief u eie huiswerker(s). 'n Huiswerker kan ook gereël word teen 'n ekstra koste
  • Geen rook word toegelaat nie
  • Geen troeteldiere word toegelaat nie
Toekennings soos verskaf deur die onderneming
  • Member of TripAdvisor
  • Tourism Grading - 5 Stars
Fasiliteite
  • Braai fasiliteite
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Skottelgoedwasser (sommige eenhede)
  • DSTV
  • DSTV in kommunale gebied
  • Kaggel
  • Perdry (minder as 5km)
  • Internet fasiliteite
  • Wasgeriewe
  • Toesluit motorhuis
  • Kluis
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Geen rook in die huis nie
  • Buite swembad
  • Parkering op die terrein
  • Private vliegveld (minder as 15km)
  • Haaibesigtiging (minder as 10 km)
  • Tuimeldroër in eenheid
  • Tuimeldroër
  • Vloerverwarming
  • Wasmasjien in eenheid
  • Wasmasjien op die terrein
  • Waterski
  • WiFi
Maak Google Map oop
  • Aanwysings
    Aanwysings na Brackenridge Estate:

    Vanaf Kaapstad/George/Knysna-rigting op die N2, draai regs in Piesangvalleiweg net voordat u die sirkel kry, net ná die oorhoofse voetgangerbrug.

    Vanaf Port Elizabeth/Jeffery's-baai op die N2, draai links in die Piesangvalleiweg net voordat u die sirkel kry, net ná die oorhoofse voetgangerbrug.

    Ry al die pad af met Piesangvalleiweg en draai dan links in na die landgoed, net voor die ingang na Plettenbergbaai se Golf & Country Club.

    Koördinate:
    34° 3' 52.92" S
    23° 21' 37.05" O
Aanwysings
Aanwysings na Brackenridge Estate:

Vanaf Kaapstad/George/Knysna-rigting op die N2, draai regs in Piesangvalleiweg net voordat u die sirkel kry, net ná die oorhoofse voetgangerbrug.

Vanaf Port Elizabeth/Jeffery's-baai op die N2, draai links in die Piesangvalleiweg net voordat u die sirkel kry, net ná die oorhoofse voetgangerbrug.

Ry al die pad af met Piesangvalleiweg en draai dan links in na die landgoed, net voor die ingang na Plettenbergbaai se Golf & Country Club.

Koördinate:
34° 3' 52.92" S
23° 21' 37.05" O
Bladsy Statistieke
15611 besigtings sedert 05 Sep, 2013.
Laas opgedateer op 12 Jan, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Earl's View
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 15
    1/15 - Earl's View - Exclusive luxury self-catering villa in Brackenridge, Plettenberg Bay
  • 2 of 15
    2/15 - Earl's View - Exclusive luxury self-catering villa in Brackenridge, Plettenberg Bay
  • 3 of 15
    3/15 - Earl's View - Exclusive luxury self-catering villa in Brackenridge, Plettenberg Bay
  • 4 of 15
    4/15 - Earl's View - Exclusive luxury self-catering villa in Brackenridge, Plettenberg Bay
  • 5 of 15
    5/15 - Earl's View - Exclusive luxury self-catering villa in Brackenridge, Plettenberg Bay
  • 6 of 15
    6/15 - Earl's View - Exclusive luxury self-catering villa in Brackenridge, Plettenberg Bay
  • 7 of 15
    7/15 - Earl's View - Exclusive luxury self-catering villa in Brackenridge, Plettenberg Bay
  • 8 of 15
    8/15 - Earl's View - Exclusive luxury self-catering villa in Brackenridge, Plettenberg Bay
  • 9 of 15
    9/15 - Earl's View - Exclusive luxury self-catering villa in Brackenridge, Plettenberg Bay
  • 10 of 15
    10/15 - Earl's View - Exclusive luxury self-catering villa in Brackenridge, Plettenberg Bay
  • 11 of 15
    11/15 - Earl's View - Exclusive luxury self-catering villa in Brackenridge, Plettenberg Bay
  • 12 of 15
    12/15 - Earl's View - Exclusive luxury self-catering villa in Brackenridge, Plettenberg Bay
  • 13 of 15
    13/15 - Earl's View - Exclusive luxury self-catering villa in Brackenridge, Plettenberg Bay
  • 14 of 15
    14/15 - Earl's View - Exclusive luxury self-catering villa in Brackenridge, Plettenberg Bay
  • 15 of 15
    15/15 - Earl's View - Exclusive luxury self-catering villa in Brackenridge, Plettenberg Bay
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Earl's View - Plettenberg Bay Verblyf.
WTS App Browser