| Winter Special | Welcome Back ! Valid from 30 Jul 2026 to 20 Sep 2026. | A Refreshed Strandhuisie Joyfully Re-Opens her doors after much -needed maintenance. R 1600.00 per night, 2 guests only ! |
| Midweek Special | Spring Flower Fever Valid from 12 Aug 2026 to 17 Sep 2026. | SPECIAL OFFER : Stay for 3 Nights (MIDWEEK ONLY ), Get an extra Night FREE Valid from 11 August until 17 September 2026 Maximum of 4 Adults ONLY |
Special ! 2 Guests only ! R 1600.00 Per night (Whole Cottage) Expires 30/08/26. Excluding all public holidays and holidays 4 GUESTS ONLY R 1800.00 per night Expires 30/09/26 A minimum booking of 2 nights NO DOGS APRIL/MAY PUBLIC HOLIDAYS R 4200.00 Per night Expires September 2026 Strictly no more than 4 Adults and 2 Children (Under 10) December 2026 to January 2027 R 4500.00 per night ANY UNAUTHORIZED GUESTS WILL BE PENALIZED AND CHARGED FOR ! Guests are held liable for any damages and/or breakages on site. NO DAY VISITORS !!! AT ALL !! Minimum Booking of 2 nights NO PARTIES AT ALL Regretfully NO DOGS ALLOWED |
Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
| Terme van betaling |
| Geen kredietkaart-geriewe nie 50% Deposito om u bespreking te bevestig, die uitstaande bedrag is ten minste 2 weke voor u aankoms betaalbaar. Bewys van betaling moet ge-epos word. Eindjaar-besprekings moet vir minstens 2 maande voor aankoms ten volle betaal word. |
| Kansellasiebeleid |
| Kansellasie 0 -7 dae voor aankoms - Verbeur 100% van die deposito Kansellasie 7 - 14 dae voor aankoms - Verbeur 50% van die deposito |
| Aankoms En Vertrek Tye |
| AANKOMS: NA 2NM, TENSY ANDERS VOORAF MET DIE EIENAAR GEREËL(KONTAK DIANNE) VERTREKTYD KAN GEREËL WORD, AFHANGENDE VAN ANDER BESPREKINGS |
| Reëls/Voorwaardes |
| Die derde slaapkamer met die kajuitbed is slegs vir kinders, 16 jaar en jonger, beskikbaar. GEEN ROOK IN DIE EENHEID NIE GEEN HONDE NIE Die eienaar behou die reg tot toegang voor. GEEN VERANTWOORDELIKHEID WORD AANVAAR vir enige ongeluk, besering of dood op die perseel nie. Bespreking van die gebou is STRENG OP EIE RISIKO. Wees bedag dat daar 'n paar rondloper katte is wat deur die eienaar gesteriliseer is. |