Bly Plekke Logo
Beskikbaarheids kalender

Die Strandhuisie
June 2025
Sun
Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
Slide calendar from left to right
* Book Online

 Special ! 2 Guests only !  R 1600.00 Per night (Whole Cottage) Expires 30/08/25

4 GUESTS ONLY R 1700.00 per night Expires 30/07/25

A minimum booking of 2 nights 

APRIL/MAY PUBLIC HOLIDAYS

R 1800.00  Per night SPECIAL OFFER

Expires September 2025

Strictly no more than 4 Adults and 2 Children 

1 January  2025 To  November 2025- R1800.00 per night (Excluding Public Holidays / school holidays / long weekends ) (Whole Cottage)
Strictly No More than 4 Adults and 2 Children.

December 2025 to January 2026 R 3900.00 per night

ANY UNAUTHORIZED GUESTS WILL BE PENALIZED AND CHARGED FOR !

Guests are held liable for any damages and/or breakages on site.

NO DAY VISITORS !!! AT ALL !!

Minimum Booking of 2 nights 

NO BIG GROUPS AT ALL ALLOWED

NO PARTIES AT ALL

Regretfully    NO DOGS ALLOWED 

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

Terme van betaling
Geen kredietkaart-geriewe nie
50% Deposito om u bespreking te bevestig, die uitstaande bedrag is ten minste 2 weke voor u aankoms betaalbaar. Bewys van betaling moet ge-epos word.
Eindjaar-besprekings moet vir minstens 2 maande voor aankoms ten volle betaal word.
Kansellasiebeleid
Kansellasie 0 -7 dae voor aankoms - Verbeur 100% van die deposito
Kansellasie 7 - 14 dae voor aankoms - Verbeur 50% van die deposito
Aankoms En Vertrek Tye
AANKOMS: NA 2NM, TENSY ANDERS VOORAF MET DIE EIENAAR GEREËL(KONTAK DIANNE)
VERTREKTYD KAN GEREËL WORD, AFHANGENDE VAN ANDER BESPREKINGS
Reëls/Voorwaardes
Die derde slaapkamer met die kajuitbed is slegs vir kinders, 16 jaar en jonger, beskikbaar.

GEEN ROOK IN DIE EENHEID NIE
GEEN HONDE NIE

Die eienaar behou die reg tot toegang voor. GEEN VERANTWOORDELIKHEID WORD AANVAAR vir enige ongeluk, besering of dood op die perseel nie. Bespreking van die gebou is STRENG OP EIE RISIKO.

Wees bedag dat daar 'n paar rondloper katte is wat deur die eienaar gesteriliseer is.
Listings

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2025 blyplekke_live
Die Strandhuisie Rates