Bly Plekke Logo
  • 1 of 20
    1/20 - Cliffedge cottage deck
  • 2 of 20
    2/20 - Cliffedge cottage view
  • 3 of 20
    3/20 - Cliffedge cottage deck
  • 4 of 20
    4/20 - Cliffedge cottage interior
  • 5 of 20
    5/20 - Cliffedge cottage Kitchen
  • 6 of 20
    6/20 - Cliffedge cottage bed
  • 7 of 20
    7/20 - Cliffedge cottage
  • 8 of 20
    8/20 - Cliffedge cottage
  • 9 of 20
    9/20 - Cliffedge cottage bed
  • 10 of 20
    10/20 - Cliffedge cottage shower
  • 11 of 20
    11/20 - Cliffhanger cottage deck
  • 12 of 20
    12/20 - Cliffhanger cottage
  • 13 of 20
    13/20 - Cliffhanger cottage kitchen
  • 14 of 20
    14/20 - Cliffhanger cottage living room
  • 15 of 20
    15/20 - Cliffhanger cottage bedroom
  • 16 of 20
    16/20 - Cliffhanger cottage bathroom
  • 17 of 20
    17/20 - Hedge cottage exterior
  • 18 of 20
    18/20 - Hedge cottage view
  • 19 of 20
    19/20 - Hedge cottage kitchen area
  • 20 of 20
    20/20 - Hedge cottage interior
  • 1 of 20
  • 2 of 20
  • 3 of 20
  • 4 of 20
  • 5 of 20
  • 6 of 20
  • 7 of 20
  • 8 of 20
  • 9 of 20
  • 10 of 20
  • 11 of 20
  • 12 of 20
  • 13 of 20
  • 14 of 20
  • 15 of 20
  • 16 of 20
  • 17 of 20
  • 18 of 20
  • 19 of 20
  • 20 of 20
*Vanaf R2450
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
Ondersoek Beskikbaarheid + Tariewe + Maak Bespreking Gas resensies Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Rheenendal Road, Phantom Acres, Knysna, Garden Route, Western Cape, South Africa

Neem asseblief kennis
  • Cottages Sleep 2 Adults (couple) Only - No Children
Betalings Opsies
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Bladsy Statistieke
57013 besigtings sedert 26 Jan, 2006.
Laas opgedateer op 23 Nov, 2022.
First year listed on WhereToStay.co.za

Neem Asseblief Kennis: Elkeen van hierdie eenhede kans slegs 2 persone huisves.

Cliffhanger is 'n luukse berghut van hout, geleë op die kant van 'n steil hang, met 'n afgrond wat wegsak na die ongerepte, beboste vallei met sy aangrypende, onbesoedelde uitsig van die Outeniqua Berge.

Hierdie is 'n ideale wegbreek vir wittebroodpaartjies, minnaars en natuurliefhebbers.

Cliffhanger Kothuis:

Dit is 'n baie ruim kothuis met 1 slaapkamer, badkamer met wasbak, toilet, bidet en 'n baie groot stort met uitsig. 'n Oopplan sit/eetkamer en ten volle toegeruste kombuis. Alles word verhit met 'n vuuroond vir die ysige wintersnagte. 'n  Onderdak dek, gedeeltelik toegemaak, en 'n Weber-braai voltooi die prentjie. 'n TV, Hifi, DVD en 'n satelliet-dekodeerder met DSTV-kanale. Vir al die kanale, bring u eie dekodeerder en smartkaart. Alle kamers het groot vensters met 'n skilderagtige uitsig.

Geleë, weg van die pad na Rheenendal, is dit baie privaat, tog slegs 15 minute na die sakekern van Knysna en 'n goeie swemstrand.

Hier volg sommige onveranderde kommentare uit die gasteboek:

Wat 'n fantastieste ondervinding. Wat 'n manier om ons wittebrood te begin. So baie dankie! O, die stort!! Wat 'n uitsig! Dit was 'n droom wat waar geword het. Die stilte en privaatheid was so spesiaal. Ons het ons batterye herlaai. Die kwaliteit van die hut en die meubels is 5-ster gehalte. Aandag aan besonderhede, baie gemaklik. Asemrowende uitsigte. 'n Plek om jouself te hernu.

Hedge Kothuis:

Die Hedge kothuis is 'n bekostigbare verblyf in die pragtige natuur. Dit is 'n gerieflike en moderne slaap/woonplek, geskik vir 2 persone en bied die ideale basis van waar u die omgewing kan verken.

Dit het 'n goed toegeruste kombuis, 'n badkamer met 'n ruim stort en 'n onderdak stoep met braaigeriewe. Beide die slaapkamer en die stoep het pragtige uitsigte.  Die eenheid bevat 'n TV, DVD en mini Wifi en 'n satelliet-dekodeerder met DSTV. Vir al die kanale, bring u eie dekodeerder en smartkaart.

Cliffedge Kothuis:

Dit is 'n algehele privaat en luukse selfsorg berghut van hout, geleë op die kant van 'n beboste vallei met onbelemmerde skilderagtige uitsig oor die Knysnabos tot by die Outenuquaberge.

Cliff Edge is 'n ideale wegbreek vir wittebroodpaartjies, minnaars en natuurliefhebbers. Bevat een groot oopplan leef-area met 'n ekstra lang koningin grootte bed aan die een kant en 'n goed toegeruste kombuis en leef-area aan die ander kant. Aan die voorkant is daar 'n onderdak dek. 'n Badkamer met grimeerplek, toilet en 'n groot aparte stort met 'n pragtige uitsig wat die prentjie voltooi.

'n CD en DVD-speler, LCD TV en satelliet-dekodeerder (bring jou eie smartkaart) word voorsien. 'n Vuurpot en brandhout word vir die koue winternagte voorsien. Spesiale beligting verleen 'n romantiese atmosfeer.

Neem Asseblief Kennis: Die kothuis is slegs geskik vir 2 volwassenes ('n paartjie). - GEEN KINDERS.

 
Toekennings soos verskaf deur die onderneming
  • Knysna Tourism Member
  • Member of TripAdvisor
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
57013 besigtings sedert 26 Jan, 2006.
Laas opgedateer op 23 Nov, 2022.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Cliffhanger Cottage
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 20
    1/20 - Cliffedge cottage deck
  • 2 of 20
    2/20 - Cliffedge cottage view
  • 3 of 20
    3/20 - Cliffedge cottage deck
  • 4 of 20
    4/20 - Cliffedge cottage interior
  • 5 of 20
    5/20 - Cliffedge cottage Kitchen
  • 6 of 20
    6/20 - Cliffedge cottage bed
  • 7 of 20
    7/20 - Cliffedge cottage
  • 8 of 20
    8/20 - Cliffedge cottage
  • 9 of 20
    9/20 - Cliffedge cottage bed
  • 10 of 20
    10/20 - Cliffedge cottage shower
  • 11 of 20
    11/20 - Cliffhanger cottage deck
  • 12 of 20
    12/20 - Cliffhanger cottage
  • 13 of 20
    13/20 - Cliffhanger cottage kitchen
  • 14 of 20
    14/20 - Cliffhanger cottage living room
  • 15 of 20
    15/20 - Cliffhanger cottage bedroom
  • 16 of 20
    16/20 - Cliffhanger cottage bathroom
  • 17 of 20
    17/20 - Hedge cottage exterior
  • 18 of 20
    18/20 - Hedge cottage view
  • 19 of 20
    19/20 - Hedge cottage kitchen area
  • 20 of 20
    20/20 - Hedge cottage interior
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Cliffhanger Cottage - Knysna Verblyf.
WTS App Browser