Bly Plekke Logo
Beskikbaarheids kalender

Chateau Anri la Mer
Slide calendar from left to right
* Book Online

Chateau Anri la Mer - TARIEWE

Tariewe:

Daaglikse buitesoen tariewe wissel vanaf R900 tot R2800 vir die huis, afhangend van die aantal persone en lengte van verblyf. Minimum van twee nagte verblyf word normaalweg verwag. Al is dit 'n groot woning, is dit buite seisoen ideaal vir slegs twee persone en natuurlik die ideale Wittebrood bestemming.

Tariewe gedurende skool vakansies wissel vanaf ongeveer R1200 tot R3500 per dag vir die huis, afhangend van die aantal persone en lengte van verblyf.

Gedurende Desember vakansies wissel die tareiwe vanaf R2800 tot R4200 per dag, afhangend van die aantal persone en lengte van verblyf.

Normaalweg, veral vir korter besprekings word 'n deposito van 50% benodig om die bespreking te bevestig en die balans is betaalbaar voor aankoms. Vir langer besprekings en veral vir die Desember vakansies, is dit onderhandelbaar en ons kan eerder ooreenkom vir 'n aantal gereelde betalings.

Alle linne word verskaf en gaste moet net hulle eie strandhandoeke verskaf. Volle DSTV is normaalweg ingesluit vir langer besprekings.

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

Terme van betaling
We generally require 50% deposit to confirm the booking. For longer stays this is negotiable. Balance payable before occupation.
Reëls/Voorwaardes
All linen are included but guests must bring their own Beach towels.
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Chateau Anri la Mer Rates
WTS App Browser