Bly Plekke Logo
  • 1 of 20
    1/20 - Situation of Chateau Anri la Mer
  • 2 of 20
    2/20 - Balcony overlooking Swartvlei lagoon
  • 3 of 20
    3/20 - Comfortable modern home with large garden
  • 4 of 20
    4/20 - Bedroom One - 1 Kingside Bed
  • 5 of 20
    5/20 - Bedroom Two - 1 Double Bed & 1 Single Bed
  • 6 of 20
    6/20 - Bedroom Three - 1 Queensize Bed
  • 7 of 20
    7/20 - Bedroom Four - 2 single beds. Can be moved together to form double bed
  • 8 of 20
    8/20 - Bedroom Five - 2 single beds. Can be moved together to form double bed
  • 9 of 20
    9/20 - Bathroom One
  • 10 of 20
    10/20 - Bathroom Two
  • 11 of 20
    11/20 - Bathroom Three
  • 12 of 20
    12/20 - Lounge / Family Room One
  • 13 of 20
    13/20 - Lounge / Family Room Two
  • 14 of 20
    14/20 - Dining Area
  • 15 of 20
    15/20 - Large Kitchen with 2 stoves
  • 16 of 20
    16/20 - Freezer, Refrigerator, Dishwasher, Washing Machine
  • 17 of 20
    17/20 - Library
  • 18 of 20
    18/20 - View
  • 19 of 20
    19/20 - Bedroom View
  • 20 of 20
    20/20 - Garden
  • 1 of 20
  • 2 of 20
  • 3 of 20
  • 4 of 20
  • 5 of 20
  • 6 of 20
  • 7 of 20
  • 8 of 20
  • 9 of 20
  • 10 of 20
  • 11 of 20
  • 12 of 20
  • 13 of 20
  • 14 of 20
  • 15 of 20
  • 16 of 20
  • 17 of 20
  • 18 of 20
  • 19 of 20
  • 20 of 20
*Vanaf R900
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
 SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewings Wys Tariewe Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:52 President Steyn Street, Sedgefield, Western Cape, South Africa
Kontak:Tokkie Groenewald
Cell  :+27-82-6517522

Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Uitleg Slaapgeriewe
  • House (Slaap 11) x 1
    • Slaapkamer 1 - king
    • Slaapkamer 2 - double, single
    • Slaapkamer 3 - queen
    • Slaapkamer 4 - single, single
    • Slaapkamer 5 - single, single
Spesiale Kategorieë
  • Meer As 10 Gaste Verblyf
    Your establishment has capacity to cater for groups of 10 or more.
     Yes

Bladsy Statistieke
29845 besigtings sedert 18 Aug, 2011.
Laas opgedateer op 05 Apr, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Chateau Anri La Mer is ‘n selfsorg vakansie huis aan die oewers van die Swartvleimeer by die pragtige dorpie Sedgefield in die hartjie van die Tuinroete.

Sedgefield het drie lieflike Strande en bied ook veilige swem by die mond van die meer waar dit in die see vloei. Dit is geleë tussen Wildernis en Knysna en daar is ‘n groot verskeidenheid besienswaardighede en aktiwiteite in die omgewing.

Chateau Anri La Mer het vyfslaapkamers en kan tot elf persone akkommodeer. Daar is drie volledige badkamers waarvan een en-suite aan die hoofslaapkamer is. Al die slaapkamers is op die eerstevloer met uitstekende uitsig oor die Swartvleimeer. Hierdie groot huis het al die moderne toebehore insluitend wasmasjien, tuimeldroer, skottelgoedwasser, vrieskas en yskas.

Die huis is ingerig as ons eie vakansiehuis en is daarom toegerus as ‘n baie gerieflike tuiste weg van die huis.

Op die eerstevloer is ‘n daar ‘n groot sitkamer met platskerm televisie en volle DSTV. Op die grondvloer is daar ‘n tweede sitkamer/speelkamer, ‘n eetkamer en ‘n groot gerieflike kombuis. Die ruim huis is ideal vir gerieflike samesyn, selfs op daardie min en uitsonderlike slegteweer dae in die jaar. Die lugverkoeler hou die hele huis verfrissend op daardie warm somersdae.

Geniet rustig sonsondergang oor die Swartvleimeer met skemerkelkies vanaf die ruim balkon.

Die groot grasperk buite sal aktiewe lede besig hou as hulle nie by die strand is nie. In die motorhuis is ‘n stewige twee person kano wat gebruik kan word om op die meer te roei.

Die huis is wel groot, maar veral buiteseisoen is dit ook ‘n besondere verblyf vir slegs ‘n wittebroodpaartjie.

 
Fasiliteite
  • Wasmasjien op die terrein
  • Tuimeldroër
  • Parkering op die terrein
  • Verwarmers in eenheid
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
29845 besigtings sedert 18 Aug, 2011.
Laas opgedateer op 05 Apr, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Chateau Anri la Mer
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 20
    1/20 - Situation of Chateau Anri la Mer
  • 2 of 20
    2/20 - Balcony overlooking Swartvlei lagoon
  • 3 of 20
    3/20 - Comfortable modern home with large garden
  • 4 of 20
    4/20 - Bedroom One - 1 Kingside Bed
  • 5 of 20
    5/20 - Bedroom Two - 1 Double Bed & 1 Single Bed
  • 6 of 20
    6/20 - Bedroom Three - 1 Queensize Bed
  • 7 of 20
    7/20 - Bedroom Four - 2 single beds. Can be moved together to form double bed
  • 8 of 20
    8/20 - Bedroom Five - 2 single beds. Can be moved together to form double bed
  • 9 of 20
    9/20 - Bathroom One
  • 10 of 20
    10/20 - Bathroom Two
  • 11 of 20
    11/20 - Bathroom Three
  • 12 of 20
    12/20 - Lounge / Family Room One
  • 13 of 20
    13/20 - Lounge / Family Room Two
  • 14 of 20
    14/20 - Dining Area
  • 15 of 20
    15/20 - Large Kitchen with 2 stoves
  • 16 of 20
    16/20 - Freezer, Refrigerator, Dishwasher, Washing Machine
  • 17 of 20
    17/20 - Library
  • 18 of 20
    18/20 - View
  • 19 of 20
    19/20 - Bedroom View
  • 20 of 20
    20/20 - Garden
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Chateau Anri la Mer - Sedgefield Verblyf.
WTS App Browser