Get it on Google Play
  SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeĆ« kennisgewings E-Pos Bespreking / Navraag Wys Tariewe
English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres: Cnr Barkley & Silwood Roads, Rondebosch, Cape Town, Western Cape, South Africa
Kontak : June Flanagan
Tel : +27-21-6851672
Faks : +27-21-6854533
Sel : +27-82-6146514

WELKOM by BELVEDERE ON BARKLEY, 'n pragtige Viktoriaanse huis in die weelderige Silwoodgebied van Rondebosch. Dit het twee luukse selfsorg-eenhede met uitsig op die berg en is sentraal geleë met maklike toegang tot die N1, N2, M3 en M5. Ideaal vir besigheid of vakansies en geskik vir pare wat met kinders reis.

Rose Suite

  • Ekstra lang koningsgrootte bed of twee enkelbeddens
  • Privaat badkamer (stort)
  • Uiters gemaklike en ruim woon/eetkamer
  • Werksplek
  • Goed toegeruste kombuis met 'n groot ys/vrieskas, konveksie-mikrogolf en 'n tweeplaat-stofie, ketel, rooster en toebroodjie-rooster

Oak Suite

  • Koningingrootte dubbelbed
  • Kombuisie met 'n kroeg-yskassie, mikrogolf en tweeplaat-stofie, ketel, rooster en toebroodjie-rooster
  • Ontbythoekie
  • Vol badkamer

Algemene Geriewe & Kenmerke   

  • Afstandbeheerde toegang tot veilige parkering
  • Veilige privaat ingang
  • Satelliet TV
  • Wifi (Druk-, skandering- en kopieer geriewe op aanvraag)
  • Toegang tot swembad en tuin
  • Braaigeriewe
  • Haardroeër
  • Strykyster
  • Verhitte handdoekrelings
  • 100% katoenlinne en-handdoeke
  • Ruim hangkaste
  • Gratis tee en koffie met aankoms

Ons doel is om u verblyf by ons 'n onvergeetlike ondervinding te maak. Neem asseblief kennis van ons aanbiedinge en voorwaardes.

Binne 5 minute

  •  Univeriteit van Kaapstad
  •  Newlands Forest & bergwandelpaaie
  •  UCT Private Hospital & Groote Schuur
  •  Claremont/Kenilworth hospitale & klinieke
  •  Claremont CBD & inkopiesentrums
  •  Baxter Theatre binne

 
 10 - 15 Minute

  •  Internasionale lughawe Kaapstad
  •  V&A Waterfront
  •  Middestad
  •  Tafelberg kabelspoor
  •  Kaapstad Kongressentrum
  •  Kirstenbosch Botaniese Tuin
  •  Gholfbane
  •  Kapstad-Stadion

 Binne 20 Minute

  •  Constantia-wynroete
  •  Houtbaai
  •  Strande aan die Indiese- & Atlantiese Oseaan

 Binne 45 Minute

  •  Stellenbosch/Somersetwes se wynroetes
  •  Simonstad, Kalkbaai, Vishoek & Noordhoek
  •  Kaappunt
  •  Franchoek
Fasiliteite
  • haardroĆ«r
  • afstandbeheer sekuriteit
  • braai
  • buite swembad
  • DSTV (premie)
  • DSTV in die kamer
  • films / teater (minder as 5km)
  • gediens
  • geroosterde toebroodjie maker
  • Golf (minder as 5km)
  • kluis
  • kombuis (volledig toegerus)
  • kombuisie (sommige eenhede)
  • kroegyskas
  • linne en handdoeke voorsien
  • losstaande waaiers
  • lughawe (minder as 15km)
  • mediese geriewe (minder as 5km)
  • mikrogolf (sommige eenhede)
  • mikrogolf in eenheid
  • motorhuur (minder as 20km)
  • muurbalbaan (minder as 5km)
  • natuurroete (minder as 2 km)
  • oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • parkering op die terrein
  • perdry (minder as 50km)
  • private entrance - outside rooms
  • private ingang
  • restaurant (loop afstand)
  • restaurant (minder as 5km)
  • son dek
  • stoof in eenheid
  • tee / koffie fasiliteite
  • tennisbaan (minder as 5km)
  • verwarmers in eenheid
  • wasgeriewe (minder as 2 km)
  • wi-fi / hotspot
  • yskas in eenheid

Rigting aanwysings
Aanwysings vanaf Kaapstad Internasionale lughawe:

  • Neem die N2 Suid na Kaapstad
  • Neem afrit 10A vir Raapenbergweg na M52/M5
  • Draai links by die t-aansluiting in Raapenbergweg
  • Neem die eerste pad links in die M18/Klipfonteinweg oprit na Mowbray/M5/Muizenberg, Rondebosch
  • Ry reguit verby die eerste verkeersligte (Rondebosch Common is aan die regterkant)
  • Draai regs by die volgende verkeerslig in Parkweg
  • Neem dan die 2de straat links (Barkleyweg)
  • Die huis is dan aan die regterkant
  • Betalings Opsies
  • Kontant by aankoms Kontant by aankoms
  • EFT / Geld Oordrag EFT / Geld Oordrag
  • Jammer, geen kredietkaarte aanvaar nie Jammer, geen kredietkaarte aanvaar nie
  • Eienaar Taalopsies
  • Afrikaans
  • English
  • Uitleg Slaapgeriewe
  • Oak Suite (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - koningin
  • Rose Suite (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - koning
Bladsy Statistieke
6523 besigtings sedert 18 Feb, 2014.
Laas opgedateer op 17 Aug, 2019.

Listed on WhereToStay.co.za for 5 years

Belvedere on Barkley verskyn in die volgende afdelings:

Rondebosch Selfsorg Vakansie WoonstelleRondebosch Selfsorg Akkommodasie