| 2025 | |
| Kromdraai House | |
| Per Person Sharing | R750.00 per night |
| The Cottage | |
| Per Person Sharing | R750.00 per night |
| The Willows | |
| Per Person Sharing | R750.00 per night |
Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
| Kansellasiebeleid |
| 0 -7 dae voor aankoms, verbeur 100% van die deposito 7 - 14 dae voor aankoms, verbeur 75% van die deposito, 14 - 28 dae voor aankoms, verbeur 50% van die deposito, 29+ dae voor aankoms, verbeur 15% van die deposito. |
| Aankoms En Vertrek Tye |
| Aankoms: Enige tyd na 14h00, maar nie later as 21h00 nie. Vertrek: 10h00 as ons ander gaste op dieselfde dag verwag. Indien nie, gee ons nie om as u 'n bietjie langer wil vertoef nie. |