Get it on Google Play

B1001 Ocean ViewEnglish

  SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewings

B1001 Ocean View
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres: Coral Rd
Bloubergstrand
Cape Town
Western Cape
South Africa
Kontak : Lorraine
Sel (1) : 071-3557570
Sel (2) : 082-5536312

B1001 is 'n luukse woonstel met 'n pragtige uitsig oor die baai na Kaapstad, Tafelberg, Robbeneiland en oor die eindelose Atlantiese Oseaan. Walvisse en dolfyne kan dikwels gesien word (seisoenaal) uit al die kamers.

U kan die pragtige sonsondergange uit die gemaklike woon- of slaapkamer geniet. Anders kan u net op die balkon ontspan met 'n glasie of tydens braaivleis, en luister na die ontspannende geluid van die see. Die woonstel is ten volle toegerus om in al u behoeftes te voorsien, ongeag die rede vir u besoek.

Selfsorgverblyf

Die woonstel het 'n oopplan woon/eetgebied met Tv, DSTV (Bring u eie smartkaart) en Hi-Fi. Daar is 'n vol toegeruste kombuis met mikrogolfoond, wasmasjien, ontbyt-blad, 2 slaapkamers met eie badkamers en ingeboude hangkaste. Die woongebied het 'n dubbel-slaapbank. Pak net u klere op u rug (en nie te veel daarvan nie!)

Die woonstel is privaat eiendom en word bestuur deur 'n man en vrou-span. Ons het ons bes gedoen om u verblyf so gerieflik en so aangenaam as moontlik te maak.

Diens en geriewe

  • 100% Goeie kwaliteit linne
  • Handdoeke, sowel as strandhanddoeke word voorsien
  • Ten volle toegerus
  • Hysbak in die gebou - die woonstel is op die 10de vloer
  • Parkering in motorhuis met afstandbeheerde toegang
  • Toegang tot die terrein slegs deur beheerde toegang
  • Skoonmaakdiens kan teen ekstra koste gereël word

Erkenning

Member of Guest House Association of South Africa

Plaaslike geriewe

  • Groot inkopiesentrums - Bayside, Tygervallei, Wescoast Village, Eden on the Bay
  • Middestad met Canal Walk inkopiesentrum, Ratanga Junction, Dryfbaan
  • Milnerton- en Atlantic Gholfbane
  • Flaminkvlei vir seil en waterski
  • Voëlkyk
  • Banke en ATM-geriewe
  • Gesondheids-Spa's, skoonheidsalonne
  • Blauwberg Hospitaal en Milnerton Medi-Clinic
  • Geleë op die nuwe 'My City Bus' Roete wat u reguit na Kaapstad en die Waterfront sal neem

Plaaslike vermaak

Die wêreldbekende Bloubergstrand is slegs 50m vanaf die woonstel. Daar is 'n groot keuse van restaurante, wegneem-etes, kantiene, geriefswinkels, drankwinkels, 'n plek met wasgoed-geriewe en roomys-winkels om van te kies.

Blouberg is bekend vir vlieër-seil en daar is skole en verhurings-ondernemings by die strand, binne loopafstand van die woonstel. Daar is ook nog:

  • Groot inkopiesentrums - Bayside, Tygervallei, Wescoast Village, Eden on the Bay
  • Middestad met Canal Walk inkopiesentrum, Ratanga Junction, Dryfbaan
  • Milnerton- en Atlantic Gholfbane
  • Flaminkvlei vir seil en waterski
  • Voëlkyk
  • Banke en ATM-geriewe
  • Gesondheids-Spa's, skoonheidsalonne
  • Blauwberg Hospitaal en Milnerton Medi-Clinic
  • Geleë op die nuwe 'My City Bus' roete wat u reguit na Kaapstad en die Waterfront sal neem

 Wêreldbekende vermake binne ry-afstand

  • Tafelberg en die wêreldbekende kabelspoor
  • V&A Waterfront en die Twee Oseane Akwarium (15km), restaurante en die Robbeneiland bootrit
  • Kaapstad se Internasionale Konferensie-sentrum (20km)
  • Wynlande - Dubanville, Riebeecks-kasteel, Paarl en Stellenbosch
  • Weskus - insluitende wêreldbekende blomme (binne seisoen), Langebaan Strandmeer en Volstruisplase
  • Houtbaai en Chapmanspeak
  • Grant West Kompleks met casino en vermaaklikheidsgebied
  • Kirstenbosch Botaniese Tuin
  • Boulders-strand bekend vir sy Pikkewyn-kolonie.

  • Uitleg Slaapgeriewe
  • B1001 Ocean View (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - dubbel
    • Slaapkamer 2 - dubbel
  • Fasiliteite
  • haardroër
  • braai
  • DSTV (premie)
  • kombuis (volledig toegerus)
  • linne en handdoeke voorsien
  • mikrogolf in eenheid
  • parkering op die terrein
  • restaurant (loop afstand)
  • stoof in eenheid
  • strand (minder as 50m)
  • toesluit motorhuis
  • tuimeldroër in eenheid
  • verwarming
  • wasmasjien in eenheid
  • yskas in eenheid
  • Spesiale Kategorieë
  • Konferensie Akkommodasiebesonderhede
    Accommodates how many people?
    Capacity : 4

    The following apply
    Exclusive / preferred service providers on call
    Restroom accessible
    Kitchen accessible
    Audio – visual equipment (request details)
    Food / beverage facilities for catering purposes
    Crockery and cutlery available for hire
    Catering done in-house
    Designated parking area
    Sufficient parking space
    Fully staffed (cleaning, servers etc.)
    Internet connection
    Wireless internet connection
    Air conditioning
    Good lighting that can be operated independently
    Liquor license
    Bar on-site
    A purpose-built and dedicated back entrance available for equipment loading and offloading
    Wheelchair friendly
    A specified area for coaches and buses to stop to allow delegates and guests to embark and disembark safely
    Dedicated storage space that can safely store event materials and equipment overnight
    Individual lockable storage available for storage of more valuable items
Bladsy Statistieke
14762 besigtings sedert 09 Jul, 2012.
Laas opgedateer op 03 Jun, 2019.

Listed on WhereToStay.co.za for 6 years