Bly Plekke Logo
  • 1 of 20
    1/20 - View from across the Touw River
  • 2 of 20
    2/20 - Main bedroom upstairs with a view from balcony
  • 3 of 20
    3/20 - En-suite bathroom upstairs at main bedroom
  • 4 of 20
    4/20 - Second bedroom downstairs
  • 5 of 20
    5/20 - En-suite bathroom downstairs at second bedroom
  • 6 of 20
    6/20 - Third bedroom upstairs
  • 7 of 20
    7/20 - Fully equipped kitchen with everything you need
  • 8 of 20
    8/20 - Dining area overlooking the river
  • 9 of 20
    9/20 - Family area with free Dstv
  • 10 of 20
    10/20 - Early morning breakfast on the balcony
  • 11 of 20
    11/20 - Peace safety and tranquillity
  • 12 of 20
    12/20 - Parking under an old Milkwood tree
  • 13 of 20
    13/20 - Secure swimming pool with Jungle Gym
  • 14 of 20
    14/20 - Enjoy the beauty
  • 15 of 20
    15/20 - Romantic evenings!
  • 16 of 20
    16/20 - Every day another surprise
  • 17 of 20
    17/20 - Lots of fun with kids and family!
  • 18 of 20
    18/20 - Fishing is very popular
  • 19 of 20
    19/20 - The hiking trails in the Wilderness forests are popular amoungst tourists
  • 20 of 20
    20/20 - Fun, fun, fun.........
  • 1 of 20
  • 2 of 20
  • 3 of 20
  • 4 of 20
  • 5 of 20
  • 6 of 20
  • 7 of 20
  • 8 of 20
  • 9 of 20
  • 10 of 20
  • 11 of 20
  • 12 of 20
  • 13 of 20
  • 14 of 20
  • 15 of 20
  • 16 of 20
  • 17 of 20
  • 18 of 20
  • 19 of 20
  • 20 of 20
*Vanaf R1548
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
 SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewings Wys Tariewe Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Chalet 3, Pirates Creek Holiday Resort, Wilderness National Park, Western Cape, South Africa
Kontak:Hendrik or Elsabé
Fax  :+27-86-2169531
Cell (1) :+27-82-9048536
Cell (2) :+27-82-4114797

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Uitleg Slaapgeriewe
  • At Rest whole unit. Max 6 persons (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - single, single
    • Slaapkamer 3 - queen
Spesiale Kategorieë
  • Visvang Verblyf - Varswater
    The following apply
     Can bring own fishing equipment
     Boat available for use
     Boat available for hire
     Can bring own boat (no petrol motors)
     Catch and keep
     Fly fishing

  • Quad / 4x4 / Fietsroete Verblyf
    The following apply
     Bring your own bicycle
     Bicycle - free to explore

Bladsy Statistieke
35347 besigtings sedert 05 Oct, 2011.
Laas opgedateer op 16 Mar, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

At Rest is 'n 'n sjarmante selfsorg houtkajuit, naby die strand in Pirates Creek, in die hart van die Tuinroete in Die Wildernis Nasionale Park. Dit is 'n gewilde naweek- en vakansie wegbreek-bestemming met iets om te bied vir die hele gesin. Geleë op die oewer van Touwsrivier het dit 'n onbelemmerde, asemrowende uitsig oor die rustige rivier en berge.

Verblyf Besonderhede:

  • At Rest is 'n geïsoleerde, losstaande dubbelverdieping houtkajuit met sy eie parkeerplek by die ingang.
  • Die 3-slaapkamer houtkajuit is ten volle toegerus vir 'n gerieflike, rustige verblyf.
  • Die kamers is toegerus met beddegoed en handdoeke.
  • Die hoofslaapkamer is bo en gemeubileerd met 'n koningins-grootte bed. Dit het 'n aparte aantrek/studie-gebied, 'n eie badkamer met bad/stort, toilet en wasbak. Van die bed af is daar 'n pragtige uitsig oor die rivier en berge. Die hoofslaapkamer gaan uit op 'n houtdek vanwaar die prag van die weederige plantegroei van die Wildernis Nasionalepark, gewaardeer kan word.
  • Die 2de slaapkamer, ook bo, het 2 gerieflike enkelbeddens.
  • Die 3de slaapkamer is onder en het 'n koningins-grootte bed, 'n eie badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.
  • Vir u gerief word 'n kot vir u baba voorsien.
  • Die kombuis is toegerus vir 6 gaste met breekgoed, eetgerei, kookgereedskap, 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, rooster en oond/stoof.
  • Die kombuis, woon- en eetgebied op die grondvloer is 'n oopplan-ontwerp. Dit is toegerus met 'n eet-tafel met 6 stoele, 2 gemaklike dubbel-sitplek leerbanke en 2 ekstra stoele.
  • Satelliet Tv met gratis Premiun Bouquet DSTV ingesluit. Dit bestaan uit Tv en radio-kanale. Geen rede om u eie smartkaart te bring nie.
  • Die leefgebied lei na 'n buite-sondek met 6 tuinstoele en 'n ontbyt-tafel. Ontspan, skakel af en geniet die kalmte van Touwsrivier, die interessante voël-lewe en die pragtige uitsig oor die berg. Geniet die wonder van die sonsondergange met 'n skemerkelkie in die privaatheid van hierdie dek, hoog geleë bokant die water.
  • Tussen die rivier en die kajuit is 'n privaat braaigebied met baie groen gras vir die kinders om op te speel.
  • 'n Ekstra parkeerplek langs die houtkajuit is beskikbaar en word gedeel met dagbesoekers.
  • Die eienaar se privaat 2-sitplek kajak is gratis beskikbaar, uitsluitlik vir die gaste se gebruik.
  • At Rest is lid van die Gastehuis-Verblyf van Suid-Afrika.

Vermaak:

  • Die hoofvermaak is Touwsrivier:
  • Swem
  • Hengel
  • Voël-kyk
  • Kano/kajak-roei
  • Pirates Creek het toegangsbeheer en binne sy veilige omgewing is 'n veilige swemplek, 'n baba-poel, klouter-raam en speelgebied vir kinders.
  • Die Wildernis Natuur reservaat bied baie skilderagtige staproetes om te verken.
  • Die Wildernis-strand
  • Paraglidding, waterski, seil, pragtige natuur-wandelpaaie naby
  • 15 Minute vanaf George Nasionale Lughawe met daaglikse vlugte vanaf Johannesburg, Kaapstad en Durban
  • Naby 'n Gholfbaan, Die Tuinroete-inkopiesentrum met sy 360 winkels, 6 bioskope en restaurante
  • Stap-afstand na "Joplin's on route 66" restaurant
  • Wildernis het verskeie winkels en restaurante. Ander geriewe: 'n kafee vir al u selfsorg-behoeftes, 'n motorhawe, wasgeriewe, poskantoor, DVD verhuurings, dokters, tandartse, apteke en 'n toerisme-inligtingssentrum.
  • Baie ander gewilde toeriste-aanloklikhede in die omgewing.

 Spesiale vermelding:

  • Minimum verblyf is 2 tot 7 nagte, afhangende van die tyd van die jaar.
  • 'n Maksimum van 6 gaste toegelaat
  • Rook word slegs buite die eenhede toegelaat.
  • U troeteldiere moet maar by die huis bly, met die hoop dat u sal terugkeer.
  • Strandhanddoeke word nie voorsien nie.
Toekennings soos verskaf deur die onderneming
  • Guest House Accommodation of South Africa
Fasiliteite
  • WiFi
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Restaurante naby
  • Parkeerplek op die perseel
  • Parkering op die terrein
  • Buite swembad
  • Nie gediens
  • Geen rook in die huis nie
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Malaria vry
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Verwarmers in eenheid
  • Gratis parkering
  • Vlieg visvang
  • Visvang op die terrein
  • DSTV
  • Gemeenskaplike swembad
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Kanovaart ter plaatse
  • Braai fasiliteite
  • Boot / mariene sleephelling
  • Strand (minder as 500 m)
  • Lughawe (minder as 15km)
Maak Google Map oop
  • Aanwysings
    GPS Koördinate: S33° 59' 42.7" E22° 35' 41.0"

    As u Wildernis inkom op die N2 vanaf George, kruis die Touwsrivier-brug en 1.3km verder sal u eers die "Joplin's" restaurant aan die linkerkant sien en dan ook die padteken "Pirates Creek".
Aanwysings
GPS Koördinate: S33° 59' 42.7" E22° 35' 41.0"

As u Wildernis inkom op die N2 vanaf George, kruis die Touwsrivier-brug en 1.3km verder sal u eers die "Joplin's" restaurant aan die linkerkant sien en dan ook die padteken "Pirates Creek".
Bladsy Statistieke
35347 besigtings sedert 05 Oct, 2011.
Laas opgedateer op 16 Mar, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

At Rest
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 20
    1/20 - View from across the Touw River
  • 2 of 20
    2/20 - Main bedroom upstairs with a view from balcony
  • 3 of 20
    3/20 - En-suite bathroom upstairs at main bedroom
  • 4 of 20
    4/20 - Second bedroom downstairs
  • 5 of 20
    5/20 - En-suite bathroom downstairs at second bedroom
  • 6 of 20
    6/20 - Third bedroom upstairs
  • 7 of 20
    7/20 - Fully equipped kitchen with everything you need
  • 8 of 20
    8/20 - Dining area overlooking the river
  • 9 of 20
    9/20 - Family area with free Dstv
  • 10 of 20
    10/20 - Early morning breakfast on the balcony
  • 11 of 20
    11/20 - Peace safety and tranquillity
  • 12 of 20
    12/20 - Parking under an old Milkwood tree
  • 13 of 20
    13/20 - Secure swimming pool with Jungle Gym
  • 14 of 20
    14/20 - Enjoy the beauty
  • 15 of 20
    15/20 - Romantic evenings!
  • 16 of 20
    16/20 - Every day another surprise
  • 17 of 20
    17/20 - Lots of fun with kids and family!
  • 18 of 20
    18/20 - Fishing is very popular
  • 19 of 20
    19/20 - The hiking trails in the Wilderness forests are popular amoungst tourists
  • 20 of 20
    20/20 - Fun, fun, fun.........
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
At Rest - Wilderness, George Verblyf.
WTS App Browser