| High Season | Low Season | |
| At Rest whole unit. Max 6 persons | ||
| Per Unit | R3150 per night | R1720 per night |
High Season 2026 3 - 6 April 2026 13 December 2026 to 12 January 2027
| Low Season 2025
| |
Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
| Terme van betaling |
As reaksie op u navrae sal u, per epos, 'n verblyf-aanbod ontvang met 'n terme-van-ooreenkoms-dokument wat u moet teken en aan ons terugstuur met bewys van betaling. 'n 50% deposito is nodig om u verblyf 'n wettige bespreekte plek te maak. Betalings mag slegs elektronies gedoen word - kredietkaarte word nie anvaar nie. |
| Kansellasiebeleid |
Die deposito is nie verhaalbaar nie, met die uitsonderings soos bepaal in die verbruikers-beskermingswet. |
| Aankoms En Vertrek Tye |
| Standaard Inkloktyd: 14:00 – 20:00 Die kajuit word as 'n privaat eiendom met 'n volledige eenheid verhuur. Aangesien ons gasvrou van die dorp af reis om gaste te ontmoet, moet aankomste binne die standaard inkloktyd plaasvind. Laat Inklokgelde: Aankomste buite standaardure word slegs toegelaat indien skriftelik gereël en ten minste een kalenderdag voor aankoms ooreengekom. Goedgekeurde laat inklokgelde is onderhewig aan die volgende kontant-by-aankoms-gelde: 20:00 – 21:00: R250 21:00 – 23:00: R500 Laat inklok na 23:00 word onder geen omstandighede toegelaat nie. Voorwaardes: Geen laat aankomelinge sal sonder vooraf skriftelike ooreenkoms geakkommodeer word nie. Versuim om binne die ooreengekome inkloktyd op te daag, kan lei tot geweierde inklok. In sulke gevalle sal die bespreking as 'n versuim-opdaaging behandel word, en die volle besprekingsbedrag bly betaalbaar en nie-terugbetaalbaar, ongeag die werklike aankoms of duur van die verblyf. In die geval van 'n versuim-opdaaging, kan die gas die gasvrou na 08:00 die volgende oggend kontak om 'n nuwe inkloktyd te reël op 'n tyd wat deur die gasvrou bevestig word. Uitklok: voor 09:00. Die minimum verblyfduur is twee tot sewe nagte, afhangende van die tyd van die jaar. Die eienaar se privaat tweesitplekkajak is gratis beskikbaar vir die eksklusiewe gebruik van gaste ter waarde van R210 per dag! |
| Reëls/Voorwaardes |
Toegang word slegs verleen nadat al die gelde ontvang is. |