Bly Plekke Logo
  • 1 of 14
    1/14 - Lounge
  • 2 of 14
    2/14 - View from dining table
  • 3 of 14
    3/14 - Exterior of the building
  • 4 of 14
    4/14 - Bedroom 1
  • 5 of 14
    5/14 - Bedroom 2
  • 6 of 14
    6/14 - Kitchen
  • 7 of 14
    7/14 - Dining table
  • 8 of 14
    8/14 - View from window
  • 9 of 14
    9/14 - Braai area
  • 10 of 14
    10/14 - Bathroom
  • 11 of 14
    11/14 - View from bedroom 1
  • 12 of 14
    12/14 - Beach
  • 13 of 14
    13/14 - View from swimming pool area
  • 14 of 14
    14/14 - Swimming pool
  • 1 of 14
  • 2 of 14
  • 3 of 14
  • 4 of 14
  • 5 of 14
  • 6 of 14
  • 7 of 14
  • 8 of 14
  • 9 of 14
  • 10 of 14
  • 11 of 14
  • 12 of 14
  • 13 of 14
  • 14 of 14
*Vanaf R1100
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
 SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewings Wys Tariewe Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:105 Zeezicht, Beach Boulevard, Bloubergstrand, Cape Town, Western Cape, South Africa
Kontak:Marco or Gavin
Fax  :+27-86-5117793
Cell (1) :+27-83-6232423
Cell (2) :+27-82-3716925

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Uitleg Slaapgeriewe
  • Apartment (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - single, single
Bladsy Statistieke
28044 besigtings sedert 15 Feb, 2012.
Laas opgedateer op 05 Apr, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Welkom by Aandvari Zeezicht - 'n elegante, twee slaapkamer woonstel by die strand in Kaapstad se pragtige Blouberg.

Met 'n perfekte uitsig op Tafelberg en die uitgestrekte see, in hierdie aantreklike woonstel sal jy voorste sitplekke hê aan die lewendige buite-speelterrein direk buite. Kyk na die branderplankryers op die see, bewonder die energie van die hardlopers, rolskaters en fietsryers langs die immer vermaaklike strandpromenade terwyl die paragliders verby vlieg. Geniet dit alles uit die gerief van jou luukse koningingrootte bed, die eetkamertafel of die gesellige rusbank. Of stap buite en word dadelik in hierdie magiese avontuur-wonderland vervoer.

Ook ingesluit - 'n vonkelende swembad en uitstekende braai-geriewe!

Slaapkamer 1 bied slaapplek vir 2 gaste in 'n gemaklike koningin grootte bed met pragtige uitsigte oor die see en Tafelberg.

Slaapkamer 2 bied slaapplek vir 2 gaste in twee enkelbeddens. (Die enkelbeddens kan gekombineer word.)

Verblyf:

  • Luukse 100% katoen-perkal linne
  • Gemaklike matrasse vir goeie nagrus
  • Meer as genoeg kas-ruimte
  • Haardroër, wekker en strykyster
  • Alle linne, bad handdoeke, breekware en eetgerei word voorsien
  • 'n Slaapbbank vir 'n kind in die sitkamer/leef-area
  • 'n Goed-ingerigte kombuis
  • Eetkamertafel met Tafelberg en die see in die agtergrond
  • TV, DVD-speler en 'n hoëtroustel (DSTV beskikbaar - bring eie kaart en dekodeerder)
  • Moderne badkamer met 'n bad en 'n stort oor die bad
  • Die kompleks is veilig en bied veilige parkeerplek en 'n toesluit motorhuis
  • Hysbak en trappe in die gebou, die woonstel is op die eerste vloer
  • Gemeenskaplike braaiplek en swembad

Aandvari Zeezicht is 'n helder en sonnig see-uitsig woonstel bied moderne luukse, ontspanne gemak, skouspelagtige uitsigte en bekostigbare tariewe. Maak jou welverdiende vakansie, wittebrood, of sakereis 'n spesiale fees deur te bly by Aandvari Zeezicht!

Binne loopafstand:

  • Die see en die promenade
  • Restaurante, wegneem eetplekke, koffiewinkels, kroeë en geriefswinkels
  • Internet kafees, DVD Huur afsetpunte, drankwinkels, haarsalonne en spas
  • Wasserye
  • Surf winkels (van hulle bied verskeie watersport lesse aan)
  • Kite Beach vir branderplankryers
  • Motorhuur
  • MyCiti busroete
  • Uber en 24-uur taxi dienste
  • Karwas en valet dienste
  • Ons ander eenhede: Aandvari Sunset Court, Aandvari Ocean View en Aandvari Atlantic Terraces

Plaaslike geriewe:

  • Big Bay
  • 2 gholfbane
  • Verskeie gimnasiums, insluitend Virgin Active, Planet Fitness en Curves
  • Flamingo Vlei, gewild vir branderplank ry, waterskiërs en voël-kykers
  • Al die groot banke
  • Verskeie winkelsentrums, insluitende Table Bay Mall, Bayside Mall, Table View Mall, West Coast Village en Eden on the Bay”
  • Blaauwberg-hospitaal en Milnerton Medicity

Plaaslike toerisme-aantreklikhede binne ry-afstand:

  • Tafelberg en die kabel-karretjie
  • V & A Waterfront, Robbeneiland bootritte en Two Oceans Aquarium (15 km)
  • Century City, Canal Walk-winkelsentrum en Ratanga Junction
  • Kaappunt
  • Kaapstad middestad - Groenmarkplein, St George's Mall
  • Internasionale Lughawe Kaapstad (20 km)
  • Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum (CTICC)
  • Kaapstad-stadion
  • Darling, Evita se Perron en die Weskus blomme (in seisoen)
  • Grand West Casino en die Grand Arena
  • Teaters: Milnerton Playhouse, Baxter Teater, Teater on the Bay, Hiddingh Kleinteater, Roxy Revue Bar, die Barnyard Teater en Die Fugard-teater
  • Houtbaai - Hawe, World of Birds en Seal Island bootritte
  • Chapman's Peak
  • Kalkbaai en Simonstad
  • Killarney Renbaan vir motorsport
  • Kirstenbosch Botaniese Tuine
  • Pikkewyne by Boulders-strand
  • Weskus Volstruisplaas (op die N7)
  • Die wynlande
Fasiliteite
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Toesluit motorhuis
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Films / teater (minder as 5km)
  • Nie gediens
  • Buite swembad
  • Parkering op die terrein
  • Tee / koffie fasiliteite
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
28044 besigtings sedert 15 Feb, 2012.
Laas opgedateer op 05 Apr, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Aandvari Zeezicht
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 14
    1/14 - Lounge
  • 2 of 14
    2/14 - View from dining table
  • 3 of 14
    3/14 - Exterior of the building
  • 4 of 14
    4/14 - Bedroom 1
  • 5 of 14
    5/14 - Bedroom 2
  • 6 of 14
    6/14 - Kitchen
  • 7 of 14
    7/14 - Dining table
  • 8 of 14
    8/14 - View from window
  • 9 of 14
    9/14 - Braai area
  • 10 of 14
    10/14 - Bathroom
  • 11 of 14
    11/14 - View from bedroom 1
  • 12 of 14
    12/14 - Beach
  • 13 of 14
    13/14 - View from swimming pool area
  • 14 of 14
    14/14 - Swimming pool
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Aandvari Zeezicht - Bloubergstrand Verblyf.
WTS App Browser