Bly Plekke Logo
  • 1 of 12
    1/12 - View from the apartment
  • 2 of 12
    2/12 - The building as seen from the beach (tall block on the left)
  • 3 of 12
    3/12 - Main entrance in Coral Rd
  • 4 of 12
    4/12 - The kitchen as you walk into the apartment
  • 5 of 12
    5/12 - Table in main area
  • 6 of 12
    6/12 - The bedroom/living area
  • 7 of 12
    7/12 - The bedroom/living area
  • 8 of 12
    8/12 - Queen bed
  • 9 of 12
    9/12 - At the beach
  • 10 of 12
    10/12 - The bedroom/living area
  • 11 of 12
    11/12 - Kitchen
  • 12 of 12
    12/12 - Bathroom / kitchen
  • 1 of 12
  • 2 of 12
  • 3 of 12
  • 4 of 12
  • 5 of 12
  • 6 of 12
  • 7 of 12
  • 8 of 12
  • 9 of 12
  • 10 of 12
  • 11 of 12
  • 12 of 12
*Vanaf R800
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
 SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewings Wys Tariewe Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:A302 Ocean View, Coral Road, Bloubergstrand, Cape Town, Western Cape, South Africa
Kontak:Marco or Gavin
Fax  :+27-86-5117793
Cell (1) :+27-83-6232423
Cell (2) :+27-82-3716925

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Uitleg Slaapgeriewe
  • Aandvari Ocean View (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
Bladsy Statistieke
31147 besigtings sedert 15 Feb, 2012.
Laas opgedateer op 08 Dec, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za

Geleë op Blouberg se pragtige strandfront is Aandvari Ocean View, 'n gemaklike en huislike selfsorg enkelwoonstel wat oor die see uitkyk. Die eenheid is perfek vir wittebrood akkommodasie, 'n spesiale wegbrek, sakereisigers of sommer net 'n lekker vakansie by die see.

Hoor die see as jy aan die slaap raak en word wakker met 'n skouspelagtige uitsig oor die see - direk vanaf jou bed. Gaan stap of rolskaats langs die strand met sonsondergang, kyk na die branderplankryers wat speel in die see, sien die dolfyne of walvisse - al hierdie dinge reg op jou voorstoep!

Jy word hartlik uitgenooi na 'n boeiende ontsnapping by Aandvari Ocean View.

Verblyf:

  • Geskik vir twee gaste
  • Gerieflike koningin grootte bed met 'n uitsig oor die see
  • Luukse 100% katoen-perkal linne
  • Genoeg kas-ruimte
  • Haardroër, wekker en strykyster
  • Alle linne, bad handdoeke, breekware en eetgerei word voorsien
  • 'n Goed-ingerigte kombuis
  • TV met CD / DVD-speler (DSTV beskikbaar - bring eie kaart en dekodeerder)
  • En suite-badkamer met 'n stort
  • Hysbak en trappe in die gebou, die woonstel is op die derde vloer
  • Die kompleks is veilig en bied veilige parkeerplek

Die dekor, linne en kombuisgereedskap is noukeurig gekies vir u persoonlike gerief. Ons is vol vertroue dat u 'n wonderlike verblyf in hierdie skitterende strandfront woonstel sal hê.

Binne loopafstand:

  • Die see en die promenade
  • Restaurante, wegneem eetplekke, koffiewinkels, kroeë en geriefswinkels
  • Internet kafees, DVD Huur afsetpunte, drankwinkels, haarsalonne en spas
  • Wasserye
  • Surf winkels (van hulle bied verskeie watersport lesse aan)
  • Kite Beach vir branderplankryers
  • Motorhuur
  • MyCiti busroete
  • Uber en 24-uur taxi dienste
  • Karwas en valet dienste
  • Ons ander eenhede: Aandvari Sunset Court, Aandvari Zeezicht en Aandvari Atlantic Terraces

Plaaslike geriewe:

  • Big Bay
  • 2 gholfbane
  • Verskeie gimnasiums, insluitend Virgin Active, Planet Fitness en Curves
  • Flamingo Vlei, gewild vir branderplank ry, waterskiërs en voël-kykers
  • Al die groot banke en verskeie winkelsentrums, insluitende Table Bay Mall, Bayside Mall, Table View Mall, West Coast Village en Eden on the Bay.
  • Blaauwberg-hospitaal en Milnerton Medicity

Plaaslike toerisme-aantreklikhede binne ry-afstand:

  • Tafelberg en die kabel-karretjie
  • V & A Waterfront, Robbeneiland bootritte en Two Oceans Aquarium (15 km)
  • Century City, Canal Walk-winkelsentrum en Ratanga Junction
  • Kaappunt
  • Kaapstad middestad - Groenmarkplein, St George's Mall
  • Internasionale Lughawe Kaapstad (20 km)
  • Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum (CTICC)
  • Kaapstad-stadion
  • Darling, Evita se Perron en die Weskus blomme (in seisoen)
  • Grand West Casino en die Grand Arena
  • Teaters: Milnerton Playhouse, Baxter Teater, Teater on the Bay, Hiddingh Kleinteater, Roxy Revue Bar, die Barnyard Teater en Die Fugard-teater
  • Houtbaai - Hawe, World of Birds en Seal Island bootritte
  • Chapman's Peak
  • Kalkbaai en Simonstad
  • Killarney Renbaan vir motorsport
  • Kirstenbosch Botaniese Tuine
  • Pikkewyne by Boulders-strand
  • Weskus Volstruisplaas (op die N7)
  • Die wynlande
 
Fasiliteite
  • Parkering op die terrein
  • Nie gediens
  • Films / teater (minder as 5km)
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • Strand (minder as 500 m)
  • Tee / koffie fasiliteite
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
31147 besigtings sedert 15 Feb, 2012.
Laas opgedateer op 08 Dec, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Aandvari Ocean View
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 12
    1/12 - View from the apartment
  • 2 of 12
    2/12 - The building as seen from the beach (tall block on the left)
  • 3 of 12
    3/12 - Main entrance in Coral Rd
  • 4 of 12
    4/12 - The kitchen as you walk into the apartment
  • 5 of 12
    5/12 - Table in main area
  • 6 of 12
    6/12 - The bedroom/living area
  • 7 of 12
    7/12 - The bedroom/living area
  • 8 of 12
    8/12 - Queen bed
  • 9 of 12
    9/12 - At the beach
  • 10 of 12
    10/12 - The bedroom/living area
  • 11 of 12
    11/12 - Kitchen
  • 12 of 12
    12/12 - Bathroom / kitchen
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Aandvari Ocean View - Bloubergrant Verblyf.
WTS App Browser