Bly Plekke Logo
  • 1 of 13
    1/13 - Best position in block - on waters edge
  • 2 of 13
    2/13 - Lounge
  • 3 of 13
    3/13 - Lounge
  • 4 of 13
    4/13 - Enormous open plan living areas.
  • 5 of 13
    5/13 - Self Catering Apartment Accommodation in Umhlanga Rocks
  • 6 of 13
    6/13 - Gourmet kitchen with granite tops
  • 7 of 13
    7/13 - Pajama lounge for the kids to play
  • 8 of 13
    8/13 - Master king size suite / Adjoining pajama lounge
  • 9 of 13
    9/13 - Second room with amazing views
  • 10 of 13
    10/13 - Spacious third bedroom great for kids
  • 11 of 13
    11/13 - Self Catering Apartment Accommodation in Umhlanga Rocks
  • 12 of 13
    12/13 - Enormous wrap around balcony fit for kings
  • 13 of 13
    13/13 - Breathtaking 180 uninterrupted city and sea views.
  • 1 of 13
  • 2 of 13
  • 3 of 13
  • 4 of 13
  • 5 of 13
  • 6 of 13
  • 7 of 13
  • 8 of 13
  • 9 of 13
  • 10 of 13
  • 11 of 13
  • 12 of 13
  • 13 of 13
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Marine Drive, Umhlanga Rocks, Durban, KwaZulu-Natal
Kontak:Risha Ramdin
Cell (1) :+27-83-3240870
Cell (2) :+27-82-7990429

Betalings Opsies
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Uitleg Slaapgeriewe
  • 41 @ Kyalanga (Slaap 0) x 1
    Ons Ondernemings
    Bladsy Statistieke
    68592 besigtings sedert 06 Jan, 2011.
    Laas opgedateer op 04 Jan, 2024.
    First year listed on WhereToStay.co.za

    Die asemrowendevakansiewoonstel op die strand !!!

    Ervaareersteklas see uitsigen die stand van die enormebalkongeskikvir ‘n koning!

    Private stand toegang om lui-lekkerstappieste vat op die promenade wat toegangbied tot onsfantastieseblouvlagswemstrand of net lekkerte sit en ‘n etetegeniet in van die restaurantjiesen die vakansie gees saam met andervakansie gangers tegeniet. Maakookgebruik van onssprankelendeswembadwaarjoukindersveiligkan speel in dietropiesetuineenonsfantastiesefamilie braai area virgeselligekuiers.

    Net 'n paar minute wegis daarGateway InkopieSentrum, Sibaya Casino, Zimbali Golf Baan, King Shaka Internationale Lughaween nogvellemeervir die avontuurlustigesonderons.

    Net ‘n hane tree van die woonstel is daar diewereldbekenderestauranteen“Spa” fasiliteitevan die "Oyster Box" en"The Beverly Hills Hotel" vir 'n lekkerbederfvirvroulief of ouma!

    Onsbiedveiligetoesluitmotorhuiseenonderdakparkeringaanendaar is besoekersparkeringbeskikbaar in die kompleks. Die eeneidsluit ‘n daaglikseskoonmaakdiens in (uitsluitendeSondaeenpubliekevakansiedae) enhet al die toestelle, linne, bad handdoeke, breekwareens. beskikbaarvirjougerief. ‘n Wassery is ookbeskikbaar in die kompleksvir private gebruik.

    Die 200 m2 hoekeenheid op die stand bieddubbelkamers (MES), met ‘n privatesitkamer, 2 badkamerS, kombuisoop-plan sit/eetkamerenkroeg area wat uitloop op ‘n onderdakstoepwaarjynieanderskan as om net teontspannie.

    Vergelykons

    Uitsigen die klank van branders — Die massiewestoep van die hoekeenheid met syongebroke sig van die See saljounajouasemlaatsnak, enmoenievergeet van die rustigeklanke van die branders wat breek op die stand en teen die rotsenie.

    Sonder om die eenheidteverlaat -Met 'n verkyker in die hand kanjyure sit enkykna die walvisse of net ‘n lekkerlui songenietof klink ‘n glasie met sonsondergang. Die betowerende nag liggiesen die lighuislaatjoudromedroomterwyljyna die verbygaandeskepestaarin die nag lug.....

    Décor enmeubels — met die warm somer son geniet die koelkleure van Witen turquoise - Sentralelugverkoeling (verpligtend met Durban se hitte) omjoudadelik die gevoel van vakansiete gee met die intrap slag.

    Slaapkamers (6 slaper) — beleef die hoofslaapkamermet die enormeKoninggrote bed wat wag om jou in tesluk. Die ander twee kamers het elk 2 x enkelbeddens wat maklikgeskuifkan word om jouslaapgerieftevergemaklik. Allekamers het ingeboudekastewatgenoegspasiebiedom al jouinkopiestehuisves!!

    Private sitkamer met TV en DSTV (volle Bouquet) — hierdieeksklusiewespasie is nie in al die eenhedebeskikbaarnie. Dit is ‘n lekker private deelwaarjyrustigkanontspan of op die stoepkanuitloop. Die hoofslaapkamereneen van die kinder kamers is toegerus met hierdie kleinbederfie.

    Kombuis — met granite blaaie, al die toestelleenkombuiswaresalenigeiemandvoelsoos'n Master Chef, wat van versnapperings tot lekkermaaltyekanvoorberei.

    Leef area enkroeg — Plasma TV, DSTV & DVD Speler is hiergeplaas. Dis ‘n lekkerkuier area wat uitloop op die stoepvirmaklikonthaalenasemrowendeuitsigte van die see.

    Linne/handoeke/toiletware - Superluuksmet persoonlikeverpaktetoiletwarevirjougebruik.

    Private toesluitmotorhuiseenonderdakparkering — beperktetoesluitmotorhuise net beskikbaarvir ‘n paareendede om jouvoertuigtebeskerm teen die seebries. Hierdiemotorhuise is geleeby die ingangomdittevergemaklikveral as jy met bejaardes of kindersvakansiehou.

    Rystoelvriendelik — Van ingang tot huisbak totwoonstel is daargeentrappe. Die eenheidvoldoenaanal jouvereistes. Lekkergrootoopspasies om bewegingtevergemaklik. Die grootstort met Ondersteuningsreelings is ookSpesiaalaangepas. Die strand toegang is met plaveiselluitgelesodatjy die See op jougesigkanvoelenelkesintuigkangebruik.

    Skoonmaakdiens — daagliksediens wat deuronspersoonlike helpergebied word, geeaanjou die persoonlikeaandag wat jysalverwag van iemand wat op die perseel woon.

    Baba oppasser - moetdirek met baba oppassergereel word. Kamp kotvernietbeskikbaar op

    Aanvraag
    Ontvangspersoneel-hullevriendelikediens is tot joubeskikkingomte help met enigebenodighedegedurendejouverblyf — van taxi dienste tot om van jouskoonmaontslaeteraakvir ‘n rukke — alles om jouverblyf by onstevergemakliksodatjyherinneringekanbou....

    Fasiliteite
    • WiFi
    • Wasmasjien op die terrein
    • Wasmasjien in eenheid
    • Tuimeldroër
    • Parkering op die terrein
    • Buite swembad
    • Films / teater (minder as 5km)
    • Mediese geriewe (minder as 5km)
    • Wasgeriewe
    • Oefening fasiliteite (minder as 5km)
    • Motorhuur (minder as 20km)
    • Strand (absoluut op die strand)
    • Lughawe (minder as 15km)
    Maak Google Map oop
    • Aanwysings
      GPS Co-ordinates
      Latitude : - 29.73246
      Longitude : 31.08455
    Aanwysings
    GPS Co-ordinates
    Latitude : - 29.73246
    Longitude : 31.08455
    Naby gelee interessante plekke
    Bladsy Statistieke
    68592 besigtings sedert 06 Jan, 2011.
    Laas opgedateer op 04 Jan, 2024.
    First year listed on WhereToStay.co.za
    Kaartaansig

    Satellietaansig
    Kaartaansig
    Straataansig
    Beskikbaarheids kalender

    41 @ Kyalanga
    Slide calendar from left to right

    Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

    Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

    Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

    Spesiale aanbiedings

    Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

    Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

    'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
    * Book Online
    • 1 of 13
      1/13 - Best position in block - on waters edge
    • 2 of 13
      2/13 - Lounge
    • 3 of 13
      3/13 - Lounge
    • 4 of 13
      4/13 - Enormous open plan living areas.
    • 5 of 13
      5/13 - Self Catering Apartment Accommodation in Umhlanga Rocks
    • 6 of 13
      6/13 - Gourmet kitchen with granite tops
    • 7 of 13
      7/13 - Pajama lounge for the kids to play
    • 8 of 13
      8/13 - Master king size suite / Adjoining pajama lounge
    • 9 of 13
      9/13 - Second room with amazing views
    • 10 of 13
      10/13 - Spacious third bedroom great for kids
    • 11 of 13
      11/13 - Self Catering Apartment Accommodation in Umhlanga Rocks
    • 12 of 13
      12/13 - Enormous wrap around balcony fit for kings
    • 13 of 13
      13/13 - Breathtaking 180 uninterrupted city and sea views.
    {{heading}}

    {{place.name}}

    {{place.category}}

    {{place.info}}

    Special Categories

    Sign-up to our Great Escapes newsletter

    © BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
    41 @ Kyalanga - Umhlanga Rocks Verblyf.
    WTS App Browser