Bly Plekke LogoVertrou sedert 1998.
  • 1/13 - Early Morning from Lounge
    1/13 - Early Morning from Lounge
  • 2/13 - Location of Unit
    2/13 - Location of Unit
  • 3/13 - Living Room
    3/13 - Living Room
  • 4/13 - Living Room
    4/13 - Living Room
  • 5/13 - Veranda
    5/13 - Veranda
  • 6/13 - Early morning sunrise view from veranda
    6/13 - Early morning sunrise view from veranda
  • 7/13 - Living Room
    7/13 - Living Room
  • 8/13 - Kitchen
    8/13 - Kitchen
  • 9/13 - TV Room
    9/13 - TV Room
  • 10/13 - Main Bedroom
    10/13 - Main Bedroom
  • 11/13 - Main Bedroom
    11/13 - Main Bedroom
  • 12/13 - Bathroom 1
    12/13 - Bathroom 1
  • 13/13 - Third Bedroom
    13/13 - Third Bedroom
  • 1/13 - Early Morning from Lounge
  • 2/13 - Location of Unit
  • 3/13 - Living Room
  • 4/13 - Living Room
  • 5/13 - Veranda
  • 6/13 - Early morning sunrise view from veranda
  • 7/13 - Living Room
  • 8/13 - Kitchen
  • 9/13 - TV Room
  • 10/13 - Main Bedroom
  • 11/13 - Main Bedroom
  • 12/13 - Bathroom 1
  • 13/13 - Third Bedroom
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Rocky Beach Lane, Tinley Manor Beach, North Coast, KwaZulu-Natal, South Africa
Kontak:Christine Smit
Cell  :+27-81-3170189

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Uitleg Slaapgeriewe
  • 13 Dorado Bay (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - queen
    • Slaapkamer 3 - three quarter, three quarter
Ons Ondernemings
Bladsy Statistieke
97215 besigtings sedert 13 May, 2004.
Laas opgedateer op 19 May, 2026.
First year listed on WhereToStay.co.za

Hierdie luukse eenheid is slegs 20 treë weg vanaf ’n privaat strand met 24 uur sekuriteit. Dit is geleë langs die asemrowende Dolfyn Kus, slegs 10 minute se ry vanaf Ballito en 29 kilometer vanaf die King Shaka Internasionale Lughawe.

Jy kan die vroeë môre sonsopkoms oor die Indiese Oseaan geniet uit jou bed uit. Geniet die speelse pret van die dolfyne en walvisse terwyl jy ‘n skemerkelkie geniet of braai vanaf die patio.

Die eenheid kan maksimum 6 volwassenes en 2 addisionele kinders akkommodeer. Die akkommodasie bestaan uit 3 dubbel kamers met ‘n addisionele enkel bed, met uitskuif bed in die TV kamer. Al die slaapkamers het toegang tot ‘n patio met ‘n see aansig. Die hoof slaapkamer het ‘n en-suite badkamer met ‘n tweede badkamer tussen die tweede en derde slaapkamers. Die badkamers het elk ‘n stort en toilet en die tweede badkamer het ook ‘n bad vir eie gerief of vir die gebruik vir klein kindertjies. Alle linne en bad handdoeke word verskaf. Bring asb. eie strand handdoeke saam.

Die leefarea en eetkamer is aaneenlopend en skuifdeure maak oop op ‘n patio met ‘n asemrowende see en strand uitsig. Die eenheid het sy eie privaat braai geriewe op die patio. Die kombuis is ten volle toegerus met ‘n gas/elektriese stoof (handig tydens kragonderbrekings), skottegoedwasser en mikrogolf oond. ‘n Wasmasjien en tuimeldroeër is ook beskikbaar in die waskamer. Daaglikse skoonmaakdienste is beskikbaar en volle DSTV is ingesluit.

Die kompleks het ‘n pragtige swembad met ‘n gemeenskaplike braai area. Daar is 3 gholfbane in die omgewing: Zimbali Golf Estate, Umhlali Country Club en Prince’s Grant Golf Estate. Daar is vinnige toegang tot die N2 snelweg na Ballito met verskeie winkelsentrums en restaurante. Fliek geriewe is ook tans beskikbaar in Ballito.

Vir vermaak, fliek en wêreld klas inkopies, is Gateway by Umhlanga slegs 30 minute weg. uShaka Marine Park en Kings Park rugby stadion is 40 minute weg in Durban. Daar is verskeie ander aktiwiteite in die omgewing soos “Quad Biking” en Mikro Ligte vliegtuig vlugte oor die oseaan. Diepsee visvang is net om die draai en daaglikse visvang geleenthede is beskikbaar.

Dorado bay bied ‘n wonderlike stil rusplek, wat baie privaat is, maar tog naby aan die aksie en vermaak geriewe wanneer vakansiegangers lus voel vir uitgaan.

Fasiliteite
  • Strand (minder as 500 m)
  • Toesluit motorhuis
  • Kanovaart ter plaatse
  • Gemeenskaplike swembad (buitelug)
  • Visvang op die terrein
  • Op aanvraag bedien
  • DSTV
  • Dakwaaiers in slaapkamers
  • WiFi
  • Braai fasiliteite
  • Geen rook in die huis nie
  • Lughawe (34kms)
  • Restaurante naby
  • Buite swembad
  • Tee / koffie fasiliteite
  • 4x4 / Motorfietsroetes ter plaatse
  • Parkering op die terrein
  • Tuimeldroër
  • Strand (absoluut op die strand)
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
97215 besigtings sedert 13 May, 2004.
Laas opgedateer op 19 May, 2026.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

13 Dorado Bay
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 13
    1/13 - Early Morning from Lounge
  • 2 of 13
    2/13 - Location of Unit
  • 3 of 13
    3/13 - Living Room
  • 4 of 13
    4/13 - Living Room
  • 5 of 13
    5/13 - Veranda
  • 6 of 13
    6/13 - Early morning sunrise view from veranda
  • 7 of 13
    7/13 - Living Room
  • 8 of 13
    8/13 - Kitchen
  • 9 of 13
    9/13 - TV Room
  • 10 of 13
    10/13 - Main Bedroom
  • 11 of 13
    11/13 - Main Bedroom
  • 12 of 13
    12/13 - Bathroom 1
  • 13 of 13
    13/13 - Third Bedroom
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2026 blyplekke_live
13 Dorado Bay - Tinley Manor Verblyf.
WTS App Browser