| TARIEWE (Tot einde April 2026) |
| Binne-seisoen (November - April): |
| R575.00 per persoon per nag (minimum R1400.00 vir die klein wooneenheid) |
|
| Buite-seisoen (Mei - Oktober): |
| R450.00 per persoon per nag (minimum R1100.00 vir die klein wooneenheid) |
|
| Besprekings word bevestig wanneer 50% deposito van die totale bedrag van die verblyf betaal is. Kansellasie/terugbetalingsinligting beskikbaar op versoek. |
Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.