Bly Plekke Logo
  • 1 of 20
    1/20 - Stunning mountains surround White Bridge Farm self catering Wolseley
  • 2 of 20
    2/20 - Whiskey Yankee - White Bridge Farm self catering Wolseley
  • 3 of 20
    3/20 - Whiskey Yankee
  • 4 of 20
    4/20 - Whiskey Yankee interior
  • 5 of 20
    5/20 - Whiskey Yankee lounge area
  • 6 of 20
    6/20 - Whiskey Yankee main bedroom
  • 7 of 20
    7/20 - Whisky Yankee bedroom 2
  • 8 of 20
    8/20 - Otters Landing exterior - White Bridge Farm self catering Wolseley
  • 9 of 20
    9/20 - Otters Landing deck - White Bridge Farm self catering Wolseley
  • 10 of 20
    10/20 - Otters Landing interior
  • 11 of 20
    11/20 - Otters Landing interior
  • 12 of 20
    12/20 - Dixons View Interior - White Bridge Farm self catering Wolseley
  • 13 of 20
    13/20 - Dixons View bathroom
  • 14 of 20
    14/20 - Annex exterior - White Bridge Farm self catering Wolseley
  • 15 of 20
    15/20 - Annex lounge / kitchen
  • 16 of 20
    16/20 - Annex main bedroom
  • 17 of 20
    17/20 - Guest room 1 exterior - White Bridge Farm self catering Wolseley
  • 18 of 20
    18/20 - Guest room 1
  • 19 of 20
    19/20 - Guest room 2 exterior
  • 20 of 20
    20/20 - Guest room 2 interior
  • 1 of 20
  • 2 of 20
  • 3 of 20
  • 4 of 20
  • 5 of 20
  • 6 of 20
  • 7 of 20
  • 8 of 20
  • 9 of 20
  • 10 of 20
  • 11 of 20
  • 12 of 20
  • 13 of 20
  • 14 of 20
  • 15 of 20
  • 16 of 20
  • 17 of 20
  • 18 of 20
  • 19 of 20
  • 20 of 20
*Vanaf R1100
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
Ondersoek Beskikbaarheid + Tariewe + Maak Bespreking Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Cape Winelands, Wolseley, Western cape, South Africa

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Spesiale Kategorieë
  • Gasteplaas Akkommodasie
    Is your establishment on a working farm?
     Yes

  • Interesante Blyplekke
    Why is your establishment interesting?
    We are situated on the same premises as the very beautiful and popular Olive Rock, wedding and function venue - see www.oliverock.co.za and we also have our own in house marimba band on request. See www.amawolseleymarimbas.co.za. For the rail enthiuasts you can see the newly refurbished steam train running from Ceres to Wolseley from your venue. See wwww.ceresrail.co.za. Furthermore we are only 10 km from the longest zipline adventure in Africa - see www.ceresadventures.co.za . We are fast becoming a very popular birding destination and many of these endemic birds can be viewed from your accommodation. See www.westerncapebirding.co.za for details of routes in the area.

  • Troeteldier-vriendelike Akkommodasie
    The following apply
     Small dogs
     Big dogs
     Caution - other animals on the property

  • Quad / 4x4 / Fietsroete Verblyf
    The following apply
     Bring your own bicycle
     Bicycle - free to explore

  • Meer As 10 Gaste Verblyf
    Your establishment has capacity to cater for groups of 10 or more.
     Yes

  • Troue Akkommodasie
    Capacity Information
    22
    200
    The following apply
     Reception area
     Area for wedding ceremony
     Fully catered
     In house events coordinator (not compulsory)
     Liquor license
     Fully stocked bar

Bladsy Statistieke
30196 besigtings sedert 30 Nov, 2009.
Laas opgedateer op 21 Apr, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za

Of u op soek is na avontuur, of eenvoudig slegs 'n naweek wil wegkom uit die stad, maak White Bridge Farm u bestemming. Geleë tussen die R46 en die R43, is ons goed geleë om Tulbagh, Wolseley of Ceres te besoek. Ons waarborg dat u 'n aangename tyd sal hê. Kom, raak verkwik en herontdek romantiek - 'n vakansie op die plaas, sal jare aan u lewe toevoeg.

Ons boeket van verblyf is op 'n aktiewe vrugteplaas geleë, aan die oewer van die Breederivier. Ons word omring met pragtige berge en sitrusboorde, wat 'n besonderse uitsig bied.

Die gewilde rivier-kajuite "Dixon's View" en "Otters Landing" is beide gesetel tussen die sitrusboorde en die rivier op die White Bridge Farm. Ons het ook die Whisky Yankee Kothuis, op die oewer van die rivier, maar naby die "Olive Rock Wedding and Function Venue" en nog nader, is die Annex-eenheid. Ons het ook twee, dubbel-gastekamers met eie badkamers wat naby aan die opstal is.

Ons is slegs 90 minute vanaf Kaapstad - met toegang deur verskeie pragtige bergpasse.

Terwyl u hier is, kan u dit geniet om deur die kristal-helder waterpoele te waad of om 'n stel tennis by ons tuin-baan (by die hoofhuis) te speel. Daar is pragtige wandelpaaie op die plaas en uitstekende staproetes in die omliggende berge. Voëlkyk is uitstekend en die visvang, iets besonders!!!

Ons is baie goed geleë vir besoeke aan die dorpe Wolseley, Tulbagh en Ceres om die skatte wat hierdie dorpe aanbied, te verken. Daar is 'n goeie, klein gholfbaan in Ceres, 10 km weg. Die opwindende nuwe Zip Line Adventures (die langste in Afrika) vir hulle wat die moed daarvoor het. Tulbagh het etlike wonderlike wyne, kuns en 'n wonderlike teater. Daar is 'n uitdagende bergfiets-pad naby Wolseley wat deel was van die  2010 en 2011 Cape Pic.

Fasiliteite
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Nie gediens
  • Internet fasiliteite
  • Visvang op die terrein
  • Kaggel
  • Tennisbaan
Maak Google Map oop
  • Aanwysings

    HIERONDER IS DIE VERSKILLENDE ROETES NA WHITE BRIDGE FARM VANAF KAAPSTAD

    NB: Geen van die roetes neem u deur Wolesley nie.

    ROETE 1: OOR BAINSKLOOF-PAS (BAIE SKILDERAGTIG - 'n DAGLIG-ROETE).
    Neem die N1 Noord en draai links by die Klapmuts/Stellenbosch-afrit, in R44 na Wellington. Ry tot u in Wellington aankom, gaan eers links en dan regs om in die hoofstraat te kom. Ry tot by die T-aansluiting. Draai links na Ceres. Ry tot by die bruin Toeriste-teken, White Bridge S/C and Olive Rock Wedding en Function Venue. Hierdie teken is by Ceres se 10km padteken. Draai links, hou links en dan regs en volg die tekens na ons huis waar u verdere instruksies sal kry.

    ROETE 2: OOR NUWEKLOOF-PAS (GELYK PAD)
    Volg die pad soos in Roete 1 tot by Wellington. Voordat u Wellington binnekom, hou links op die R44 na Ceres. Bly op die pad deur Swartland en deur Nuwekloof-pas. Bly op die pad na Ceres, verby 2 paaie na Wolesley en net voordat u die finale hoogte na Ceres bereik  kry u die R43 en R301 na Worcester aan u regterkant en direk daarna kruis u die rivier. Na 'n paar honderd meter is die bruin toeriste-teken, White Bridge S/C and Olive Rock Wedding en Function Venue, aan die regterkant. Nadat u links gedraai het, hou links, dan regs en volg dan die tekens na ons huis waar u verdere instruksies sal kry.

    ROETE 3: DEUR DIE HUGENOTE-TONNEL/DU TOITSKLOOF-PAS EN ROETE 3A: OOR SLANGHOEK ('n SKILDERAGTIGE ROETE)
    NB: Die Slanghoek-roete behoort nie na onlangse swaar reën gebruik te word nie, want u kan deur vloedwaters oorval word. Neem die N1 Noord deur die Hugenote-tonnel. Aan die ander kant van Du Toitskloof-pas, moet u regs draai  na Rawsonville en ry ongeveer 3 na 4km tot by 'n kruispad. Draai links na Slanghoek en Goudini-Spa. Ry met die pad tot u die Breede-rivier kruis, kort ná die rivier is 'n T-aansluiting waar u links moet draai na Ceres. Ry tot by die bruin Toeriste-teken, White Bridge S/C and Olive Rock Wedding en Function Venue. Hierdie teken is by Ceres se 10km padteken. Draai links, hou links en dan regs en volg die tekens na ons huis waar u verdere instruksies sal kry.

    ROETE 3A: DEUR DIE HUGENOTE-TONNEL/DU TOITSKLOOF-PAS EN GOUDINI-WEG.
    Volg die bostaande instruksies tot by die Slanghoek-afdraai. Hier moet u nie links draai nie, maar ry verder vir 'n kilometer of twee en draai links by die volgende kruispad, Gloudini-weg. Ry oor die N1 tot by 'n T-aansluiting waar u regs draai. Na 'n verdere T-aansluiting, waar u links moet draai na Ceres. Ry tot by die bruin Toeriste-teken, White Bridge S/C and Olive Rock Wedding en Function Venue. Hierdie teken is by Ceres se 10km padteken. Draai links, hou links en dan regs en volg die tekens na ons huis waar u verdere instruksies sal kry.

Aanwysings

Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

White Bridge Farm
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 20
    1/20 - Stunning mountains surround White Bridge Farm self catering Wolseley
  • 2 of 20
    2/20 - Whiskey Yankee - White Bridge Farm self catering Wolseley
  • 3 of 20
    3/20 - Whiskey Yankee
  • 4 of 20
    4/20 - Whiskey Yankee interior
  • 5 of 20
    5/20 - Whiskey Yankee lounge area
  • 6 of 20
    6/20 - Whiskey Yankee main bedroom
  • 7 of 20
    7/20 - Whisky Yankee bedroom 2
  • 8 of 20
    8/20 - Otters Landing exterior - White Bridge Farm self catering Wolseley
  • 9 of 20
    9/20 - Otters Landing deck - White Bridge Farm self catering Wolseley
  • 10 of 20
    10/20 - Otters Landing interior
  • 11 of 20
    11/20 - Otters Landing interior
  • 12 of 20
    12/20 - Dixons View Interior - White Bridge Farm self catering Wolseley
  • 13 of 20
    13/20 - Dixons View bathroom
  • 14 of 20
    14/20 - Annex exterior - White Bridge Farm self catering Wolseley
  • 15 of 20
    15/20 - Annex lounge / kitchen
  • 16 of 20
    16/20 - Annex main bedroom
  • 17 of 20
    17/20 - Guest room 1 exterior - White Bridge Farm self catering Wolseley
  • 18 of 20
    18/20 - Guest room 1
  • 19 of 20
    19/20 - Guest room 2 exterior
  • 20 of 20
    20/20 - Guest room 2 interior
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
White Bridge Farm - Wolseley Verblyf.
WTS App Browser