Bly Plekke Logo
  • 1 of 19
    1/19 - Nature and sun sets are spectacular - Vaal Prive self catering Deneysville
  • 2 of 19
    2/19 - Club house n pool chill zone
  • 3 of 19
    3/19 - The views - Vaal Prive self catering Deneysville
  • 4 of 19
    4/19 - Get active - Vaal Prive self catering Deneysville
  • 5 of 19
    5/19 - Heated pool on deck - Vaal Prive self catering Deneysville
  • 6 of 19
    6/19 - Games room - have a jol
  • 7 of 19
    7/19 - The flavaz
  • 8 of 19
    8/19 - Forget the tv
  • 9 of 19
    9/19 - Bed time - Vaal Prive self catering Deneysville
  • 10 of 19
    10/19 - Bath time - Vaal Prive self catering Deneysville
  • 11 of 19
    11/19 - Slip time - Vaal Prive self catering Deneysville
  • 12 of 19
    12/19 - Chill
  • 13 of 19
    13/19 - Slow boat
  • 14 of 19
    14/19 - Play
  • 15 of 19
    15/19 - Magic - Vaal Prive self catering Deneysville
  • 16 of 19
    16/19 - Amazing
  • 17 of 19
    17/19 - Cruising - Vaal Prive self catering Deneysville
  • 18 of 19
    18/19 - Playing - Vaal Prive self catering Deneysville
  • 19 of 19
    19/19 - Touring - Vaal Prive self catering Deneysville
  • 1 of 19
  • 2 of 19
  • 3 of 19
  • 4 of 19
  • 5 of 19
  • 6 of 19
  • 7 of 19
  • 8 of 19
  • 9 of 19
  • 10 of 19
  • 11 of 19
  • 12 of 19
  • 13 of 19
  • 14 of 19
  • 15 of 19
  • 16 of 19
  • 17 of 19
  • 18 of 19
  • 19 of 19
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:37 Ross Street, Deneysville, Free State, South Africa
Kontak:Carl
Cell (1) :+27-83-2977286
Cell (2) :+27-83-2977351

Spesiale Kategorieë
  • Visvang Verblyf - Varswater
Bladsy Statistieke
97862 besigtings sedert 29 Sep, 2010.
Laas opgedateer op 08 Sep, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za

Vaal Privé is 'n luukse selfsorg vakansie en watersport-oord slegs 1 uur se ry vanaf Johannesburg op die oewer van die Vaaldam.

Vaal Privé se ten volle toegeruste Villas bestaan uit 3 luukse slaapkamer-eenhede, 2 badkamers, dubbelverdieping 300m² eenhede vir tot 8 persone elk; Elkeen het 180° uitsig op die dam. Vaal privé het ook 1 & 2 slaapkamer-opsies met 'n totale oord-kapasiteit van 100 gaste. Binnenshuis bied Vaal privé gasvryheid en daaglikse diens in al die eenhede en geriewe. Vaal privé bied aktiwiteite soos: kajak-vaarte, seil, bootry, waterski, water-glybane, golf-ry, valskerm-seil, partytjies & spoed-bootritte - gekombineerd met aanboord-braaigeriewe, 'n warm bad & kroeg op die dek met uitsig oor die dam, fietsry, bromponies, swembad, tafeltennis, pooltafels, bordspeletjies, 'n kinderhoekie & 'n olimpiese grootte trampolien. Vaal privé se geriewe sluit 'n klubhuis in met binnenshuise aktiwiteite, toegang tot 'n plek vir huwelike, mini-kongres geriewe, 'n platskerm DSTV, privaat braai & piekniekgeriewe, binnenshuise kaggels, 'n loods vir bote, boot stoorplek, Wi-fi en wasgoed-diens. Vaal privé is slegs 800m van 'n water-pretpark wat gewaarborg is om die kinders vir ure besig te hou. Vaal privé is omring van vele restaurante, perderitte, die grootste motorfiets-museum in Afrika, kunsgellry met werkswinkels, Danika's Imported Clothing boutique & 'n krokodil/leeuplaas. Vaal privé is 30km van 'n Casino, 2 Gholfbane & groot stede.

Die dorp Deneysville het 'n ryk geskiedenis met verskeie historiese plekke en museums. Geleë in Ross-straat 37, het Vaal privé 'n 24 uur sekuriteit & is ten volle beskermd teen die buitewêreld. Gaste kan gesien word terwyl hulle rondom die swembad op dekstoele ontspan of besig is om te braai, of besig is met oefeninge in die ten volle toegeruste gim. Vaal privé is nie slegs 'n verblyf-bestemming nie maar ook 'n aktiewe middelpunt van lewenspret.

Die watersport-vermaak word by ontvangs bespreek. Een van die Vaal Privé SAMSA-gekeurde kapteins sal u die grootsheid van die Vaaldam wys, hetsy op 'n rustige  vaart of 'n uitdagende spoed-vaart. Afwerking van die hoogste gehalte en standaarde word regdeur gehandhaaf. Vir 'n onvergeetlikde vakansie, skakel of e-pos Vaal Prevé vandag. Vaal Prevé - is net 'n uur weg..... Kom en speel!

Binnegeriewe:

  • DSTV
  • Huisdiens
  • Seil/skiboot vaarte
  • Bootvaart met aanboord braaigeriewe vir partytjies en eindjaar-funksies
  • Fietsry
  • Gim
  • Bromponie-ritte
  • Golf-ry
  • Valskerm-seil
  • Waterski & Water-glybane
  • LandRover safaris
  • Hengel
  • Speletjiekamer
  • Swembad
  • Wasgoed
  • Swembad-partytjies
  • 24 Uur sekuriteit
  • Boot- en voertuig toesluit plekke
  • Warm bad en kroeg kyk uit oor die dam

Omliggende vermake binne 30km:

  • 18 Putjie gholfbane
  • Restaurante
  • Karma wildsplaas
  • Emerald Casino
  • Vaal Race Course
  • Krokodil en leeupark
  • Motorfiets-museum
  • Perdritte
  • Water Front Amusement Park

 

Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
97862 besigtings sedert 29 Sep, 2010.
Laas opgedateer op 08 Sep, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Vaal Prive
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 19
    1/19 - Nature and sun sets are spectacular - Vaal Prive self catering Deneysville
  • 2 of 19
    2/19 - Club house n pool chill zone
  • 3 of 19
    3/19 - The views - Vaal Prive self catering Deneysville
  • 4 of 19
    4/19 - Get active - Vaal Prive self catering Deneysville
  • 5 of 19
    5/19 - Heated pool on deck - Vaal Prive self catering Deneysville
  • 6 of 19
    6/19 - Games room - have a jol
  • 7 of 19
    7/19 - The flavaz
  • 8 of 19
    8/19 - Forget the tv
  • 9 of 19
    9/19 - Bed time - Vaal Prive self catering Deneysville
  • 10 of 19
    10/19 - Bath time - Vaal Prive self catering Deneysville
  • 11 of 19
    11/19 - Slip time - Vaal Prive self catering Deneysville
  • 12 of 19
    12/19 - Chill
  • 13 of 19
    13/19 - Slow boat
  • 14 of 19
    14/19 - Play
  • 15 of 19
    15/19 - Magic - Vaal Prive self catering Deneysville
  • 16 of 19
    16/19 - Amazing
  • 17 of 19
    17/19 - Cruising - Vaal Prive self catering Deneysville
  • 18 of 19
    18/19 - Playing - Vaal Prive self catering Deneysville
  • 19 of 19
    19/19 - Touring - Vaal Prive self catering Deneysville
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Vaal Prive - Deneysville, Vaal dam Verblyf.
WTS App Browser