'n Luukse, sonnige en ruim vakansiewoonstel met 'n verstommende 180° uitsig oor die hele Valsbaai (net die grondvloer).

3 Dubbelkamers (vir 6 persone)

  • Hoofslaapkamer met 'n dubbelbed het 'n pragtige see-uitsig en skuifdeure na die onderdak-stoep.
  • Die tweede slaapkamer het 'n eie badkamer (bad, wasbak en toilet), dubbelbed en 'n pragtige uitsig oor Valsbaai en skuifdeure na die stoep.
  • Derde slaapkamer het 'n dubbelbed.
  • Aparte toilet en wasbak.
  • Aparte badkamer met 'n bad en stort.
  • Beddegoed en handdoeke word voorsien - bring u eie strandhanddoeke.
  • Woon en oopplan-kombuis met skuifdeure na die (onderdak) stoep met verstommende see- en berg-uitsig.
  • Kombuis is goed toegerus.
  • Braaigeriewe met 'n stoeptafel en 6 stoele.
  • Grootskerm Tv, DSTV, ens.
  • Skoonmaakdiens op versoek.
  • Privaat ingang met tuin en motorafdak.
  • Binne loopafstand na hoofstrand en restaurante (ongeveer 15min)

Hierdie woonstel is geleë in die ouderwetse dorpie, Gordonsbaai, aan die noordekant van die Hottentots Holland-bergreeks en 'n kort entjie vanaf 'n staproete deur pragtige fynbos.

Die rustige omgewing is vêr weg van die malende mensemassas, maar tog in die middel van baie van die besigtigings-aanloklikhede wat die Kaap bied.

ANDER AANLOKLIKHEDE:

  • Goue sandstrande, 8 min
  • Lughawe, 45 min
  • Somerset-inkopiesenrtum, 18 min
  • V&A Waterfront, 30 min
  • Stellenbosch, 30 min
  • Hermanus, 90 min
  • Wynlande, 30 min
  • Weskus, 90 min
  • Gholfbaan, 15 min

VERMAKE:

  • Gholf
  • Wynproe
  • Boot- / sononder-vaarte
  • Perdry
  • Branderry
  • Diepsee-visvang