La Barunè Game lodge is in die Kamonande Natuurreservaat naby Vaalwater in die Limpopo-provinsie geleë en bied gaste 'n selfsorg-boservaring (slaapplek vir 12). 'n Wildsparadys van 2100 hektaar met 60 km pad op die plaas vir wildbesigtiging en.. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Kokoriba Guest Farm is 'n bekostigbare en privaat gasteplaas geleë in Vaalwater, net 12 km uit op die Melkrivierpad, minder as twee uur se ry vanaf Pretoria, en bied 2 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 6 en 10 mense of B&B op versoek. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.