Ons vyf bediende, selfsorgwoonstelle is perfek geleë in die hartjie van Windhoek binne stapafstand van Windhoek se sake- en winkelgebied af. Elke woonstel bied 'n volledig toegeruste kombuisie, 'n elegante badkamer... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
20@Jeanette is 'n pragtig moderne, groot (64m2) selfsorgwoonstel met 1 slaapkamer, geleë in die pragtige woonbuurt Ludwigsdorf in Windhoek. Alles is lugverkoel om u verblyf so gemaklik, ontspanne en aangenaam as moontlik te maak. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.