Namibië Akkommodasie

As u nie u dorp/stad in die onderstaande lys kan vind nie, gebruik die Vinnige Soek (regs bo).
Soek Akkommodasie Soek

Namibië Akkommodasie

Ontdek en ervaar is die twee belangrikste woorde wanneer Namibië beskryf word. As u verby die ontsaglike, dorre oop spasies kyk, sal u Namibië ontdek as dit die skatte van geologiese en kulturele geskiedenis, ontvou - 'n onverwagte verskeidenheid van plant- en wildlewe, 'n rowwe en ongerepte kusstreek en 'n onaangeraakte wildernis. Dit is 'n plek waar u die hoogste sandduine in die wêreld kan klim en afklim na die bodem van die diepste kloof in Afrika. Besigtig wild terwyl hulle swerf op een van die mees skouspelagtigste panne op aarde en verken dan ook die oudste, droogste woestyn in die wêreld.

Twee van Namibië se grootste aantrekingskragte is die Namib-woestyn en die bykans vyandig-gesinde kus. Maar verder as hierdie twee, met die rowwe en ysige waters en die see van sand, lê 'n rotsagtige, uitgestrektheid wat bykans onveranderd oor baie jare is. Rotsformasies soos Spitzkoppe, die Brandberg en die Visrivier-Canyon is uitstaande landmerke, maar Namibië is ook vol ander aantrekkingskragte soos ondergrondse mere, vreemd-gevormde klipformasies, meteoriete, versteende woude, afgeplatte berge en die Etosha-soutpan wat so groot is dat dit maklik vanuit die ruimte gesien kan word.

Maar Namibië bied baie meer as die droë, oop vlaktes. As 'n land, het Namibië baie dinamiese stede waar die inwoners baie opgewonde is oor hul toekoms, maar tog gebonde bly aan hul ryke kultuur-verlede. Dit is 'n land met 'n stabiele, demokratiese regering en 'n infrastruktuur wat inwoners toelaat om met groot vertroue op die gebaande weë te gaan.

Vir baie Suid-Afrikaners en ook ander verder weg, word Namibië nog steeds onthou as Suidwes-Afrika, maar Namibië het baie dieper wortels. Dit was 'n 23jaar lange oorlog vir onafhanklikheid van Suid-Afrika, wat in 1966 begin is deur die South West Africa Peoples Organisation (Swapo). Dit was 'n oorlog vir vryheid wat uiteindelik op 21 Maart 1990 gewen is, toe Namibië 'n onafhanklike staat geword het. Sy geskiedenis gaan egter nog verder terug as wêreldoorlog 1 toe Duitsland, wat die gebied gekoloniseer het teen die einde van die 19de eeu, dit oorgegee het aan die Suid-Afrikanse Leër. Volgens feite, kan hierdie land se geskiedenis terug-gespoor word uit rotskuns wat in die Suide en in Twyfelfontein gekry is, sommige so oud as 26,000 VC. Verskeie groepe mense soos die San-boesman, Bantu-herders en laastens, die Himba, Herero en Nama-stamme het hierdie rowwe land hul tuiste gemaak vir duisende jare.

Moet dus nie Namibië slegs besoek nie, maar verken Namibië! Ontdek en ervaar Namibië vir uself!

Wys 1 tot 20 van 90 eenhede

Ngepi Camp

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Divundu

NGEPI CAMP - Is geleë op 'n eiland in die ongerepte, boonste gedeelte van die Okavango-Delta-pansteel in die Caprivi-Kavango-gebied.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 18
Van R 905,00
Per persoon per nag (wat deel).

Cornerstone Guesthouse

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Swakopmund

Cornerstone gastehuis is 'n privaat en rustige bed en ontbyt-verblyf, net 'n kort entjie vanaf die see en die middedorp van Swakopmund, aan Namibië se fassinerende Skedelkus.

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings
Slaap: 8
Van R 200,00
Per persoon per nag (wat deel).

Bikini Bottom

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Hentiesbaai

Kom en beleef die skoonheid en natuur wat eie is aan Hentiesbaai in Namibia.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 6
Van R 962,50
Per persoon per nag (wat deel).

16 An Der Mole Apartment

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Swakopmund

An Der Mole is waarskynlik die beste plek in Namibië se voorste vakansieoord, 50 meter van die strand. Ongehinderd uitsig oor die Atlantiese Oseaan, met die enigste geluid is dat van rollende golwe. Dit selfsorg eenheid sluit DSTV, yskas / vrieska

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 40 in 18 eenhede/kamers

Namseb Lodge

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Maltahohe

Geleë bo-op die Namseb-plato en gesetel tussen die goue gras van die Afrika Savanna, bied Namseb Lodge 'n welkome ontvlugting uit die geraas en gewoel van die stad.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 8 in 4 eenhede/kamers

Shallow Water Inn Self Catering

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Swakopmund

Hierdie twee selfsorgeenhede is splinternuut, luuks, een slaapkamer, DSTV, toesluit-motorhuis, eie afstandbeheerde ingang, in 'n puik toestand, 150m vanaf die strand en ses kilometer weg van die middedorp van Swakomund. Hierdie eenhede is...

Direkte Ondersoek Bel Direk
Van R 525,00
Per persoon per nag (wat deel).

Caprivi Houseboat Safari Lodge

Wildreservaat / Bosveld Verblyf in Katima Mulilo

Caprivi Houseboat Safaris' Lodge is an exclusive lodge nestled amid a lush green garden on the banks of the Zambezi River, a few kilometers east of Katima Mulilo in the Zambezi (Caprivi) region of Namibia, offering genuine hospitality in a relaxed and inf

Kits Besprekings
Slaap: 4
Van R 1 200,00
Per eenheid per nag.

77 Independence, 136

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Windhoek

The apartment is situated in the heart of Windhoek's, Namibia in a complex and contains two bedrooms both covered in luxurious linen.

Kits Besprekings
Slaap: 6
Van R 1 850,00
Per persoon per nag (wat deel).

Platz Am Meer Self Catering (Unit B5)

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Vineta, Swakopmund

Waterfront Complex Unit B5 is self-catering unit right next to the new Platz Am Meer Mall in Swakopmund. The double story unit consists of 3 bedrooms, 2 bathrooms, living and braai area with an open plan kitchen, double garage with remote access, patio an

Kits Besprekings
Van R 1 250,00
Per eenheid per nag.

Sandy Shores No. 3

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Hentiesbaai

Sandy Shores No. 3 is a newly renovated, fully equipped self-catering holiday home, situated on the south dune of Henties Bay, a short walk from the beach.

Kits Besprekings

Oshana Test Page

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Oshakati

Namibia as it unfolds a wealth of geological & cultural history, an unexpected diversity of plants & wildlife, a rough & pristine coastline & an untouched wilderness. THIS IS A TEST PAGE FOR WHERETOSTAY.CO.ZA

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 9 in 3 eenhede/kamers

Maggie's Self Catering Accommodation

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Swakopmund

Maggie's Self-catering are 3 lovely, secluded self-catering flats offering quiet and affordable accommodation in Swakopmund, Namibia.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 14 in 7 eenhede/kamers
Van R 495,00
Per persoon per nag (wat deel).

The Olive Exclusive All-Suite Hotel

Hotel Akkommodasie in Windhoek

The Olive Exclusive All-Suite Hotel offers hotel accommodation in Windhoek, Central Region, Namibia.

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings
Slaap: 20 in 10 eenhede/kamers
Van R 3 440,00
Per persoon per nag (wat deel).

Etendeka Mountain Camp

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Damaraland

In the foothills of the Grootberg massif, set amidst magnificent scenery and the ancient Etendeka lavas of northern Damaraland, you will find Etendeka Mountain Camp - upmarket tented accommodation in Namibia.

Kits Besprekings
Van R 800,00
Per persoon per nag (wat deel).

Sea Breeze Guesthouse

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Swakopmund

The Sea Breeze Guest House, a bed and breakfast establishment in Swakopmund is situated close to the beach front

Kits Besprekings
Slaap: 6
Van R 500,00
Per persoon per nag (wat deel).

Lalandi No 22

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Long Beach

Lalandi No 22 is a family furnished, stone throw from the beach, self-catering 3 bedroom holiday cottage for a relaxing break at the Namibian Coast.

Direkte Ondersoek Bel Direk

Omusati Test Page

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Outapi

Namibia as it unfolds a wealth of geological & cultural history, an unexpected diversity of plants & wildlife, a rough & pristine coastline & an untouched wilderness. THIS IS A TEST PAGE FOR WHERETOSTAY.CO.ZA

Direkte Ondersoek Bel Direk
Van R 850,00
Per persoon per nag (wat deel).

The Rez Guest House

Gastehuis Akkommodasie in Walvis Baai

The Rez is an eclectic luxury guesthouse situated only 2 minutes from the famous Walvis Bay Pelican Lagoon and waterfront. Only 5 kms from the towns centre makes The Rez an ideal base for all corporate and business trips, as well as interesting excursions

Kits Besprekings
Slaap: 10 in 4 eenhede/kamers
Van R 445,00
Per persoon per nag (wat deel).

Hartmann Suites

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Windhoek

Our five serviced, self catering apartments are perfectly located in the heart of Windhoek within walking distance to Windhoek's business and shopping precinct. Every apartment offers a fully equipped kitchenette, an elegant bathroom...

Kits Besprekings

Sney Rivier Lodge

Wildreservaat / Bosveld Verblyf in Okahandja

Sney Rivier Lodge is a luxury lodge situated west of Okahandja in the vicinity of northern border of Namib Naukluft National Park. Its position is perfectly situated on the main routes to the western or northern parts of Namibia. Being on a 28000ha privat

Direkte Ondersoek Bel Direk