Anchor's Rest bied die opsie van B&B en selfsorgverblyf in Hermanus Sentraal in die Overberg/Walviskus, Wes-Kaap. Geleë in die bekoorlike kusdorpie Hermanus, 120 km vanaf Kaapstad. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Pacem bied besoekers selfsorgverblyf in Hermanus aan die Overberg/Walviskus, Wes-Kaap. Geleë in die Hermanus woonbuurt Voelklip het dit 'n manjifieke uitsig op die berg sowel as see-uitsigte. Pacem is in 'n stil area geleë... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie groot, stylvolle huis het uitsig oor die Hermanus-strandmeer en is ideaal vir enige watersport-entoesias. 'n Selfsorg-huis, bekend as 'Lagoon View', is geleë in die vlei van Kleinrivier. Ideaal vir binne- en buitenhuise vermaak. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Chalet 10, Meerensee is 'n selfsorg-chalet in Fisherhaven, Hermanus-omgewing aan die Overberg-/Walviskus. Ons selfsorg vakansiehuis is sowat 'n uur se ry weg van Kaapstad Internasionale Lughawe en 6 km buite Hermanus op die R43. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Op soek na 'n troeteldiervriendelike en kindervriendelike wegbreek na die lieflike dorpie De Kelders net buite Gansbaai? Ons volledig toegeruste selfsorghuis (slaapplek vir 4, maksimum 6 met ekstra 2 "trundle" beddens geskik vir kinders in die sitkamer). …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
UNINTERRUPTED SEA VIEWS ON BEACH ROAD is 'n bekoorlike huis en woonstel in Kleinmond en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf met n besonderse see uitsig. Slaap tot 8 volwassenes en 2 kinders. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.