Dit is 'n ruim tweeslaapkamerwoonstel, elke kamer met sy eie en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer bestaan uit 'n dubbelbed en 'n toesluitkluis is in een van sy kaste beskikbaar. Die badkamer bestaan uit 'n bad en 'n verstelbare stortkop met... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ons nooi u uit om deel te kom hê aan ons kalm en gerieflike huis, op 'n klein Kaap/Engelse leefstyl-plasie, geleë 10 minute van die historiese Stellenbosch, in die Blaauwklippen-vallei, omring met die pragtige Stellenbosch- en Helderberge. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Sandown Lodge is 'n pragtige 19de eeu Georgian Huis, sentraal geleë in die skilderagtige omgewing regoor Nuweland Krieket en Rugby Stadions en die Universiteit van Kaapstad is binne loopafstand. Die ‘Jamie-shuttle’ bus na en van die Universiteit van …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Stellenboschfontein is 'n plaas geleë aan die voetheuwel van Stellenboschberg met 'n varswaterfontein, wat uitkyk oor die Blaauwklippenvallei met asemrowende uitsigte. Stellenboschfontein bied 5 selfsorg-eenhede. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Glencoy bied selfsorgverblyf in Claremont, Kaapstad. Glencoy is 'n luukse, privaat selfsorgwoonstel en en suite-gastekamer. Dit is in die stil woonbuurt van Upper Claremont geleë. Met 'n treffende uitsig oor Tafelberg... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Valley Heights Guest House bied B&B en selfsorgverblyf in Kenilworth, Kaapstad. Geleë in die rustige, veilige en lowerryke woonbuurt Upper Kenilworth in Kaapstad se suidelike voorstede en het maklike toegang tot groot toeriste... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.