Ramsgate Dunes is geleë op Marine Drive, 2km suid van Ramsgate Dorp of 5km suid van Margate. Die omliggende gebied is stil met geen groot hotelle of winkelsentrums in die nabyheid nie, en bied ‘n vakansie sonder daaglikse chaos. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.