Zuidste Gemak is 'n voorry, selfsorg-vakansiehuis aan die strand (akkommodeer tot 6 mense) met ononderbroke see-uitsigte, in Struisbaai naby die mees suidelike punt van Afrika, net twee uur van Kaapstad af. Ontspan met letterlik 'n paar stappe om... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.