Bly Plekke Logo

Strandfontein Verblyf

Wys 1 tot 0 van 0 eenhede
Wys 1 tot {{total}} van {{total}} eenhede
Geen resultate

Strandfontein  © Ralph Malan, License

Strandfontein

Strandfontein is 'n klein dorpie aan die see. Standfontein beteken letterlik "fontein op die strand" waar die San en Khoisan neerdaal en vars water uit die fontein kry. Hierdie kusdorp is naby die Olifantsriviermond en is ongeveer 345km vanaf Kaapstad se middestad.

Aantreklikhede:
Strandfontein het pragtige ongerepte streke wit sandstrande. Dit het ook 'n paar gewilde visvang plekke en 'n gety swembad wat vir die hele gesin veilig is. Die natuurreservaat Bird Island is naby Strandfontein vir die ywerige voëlliefhebber en gedurende die blomseisoen, laat Julie tot September, kan jy deur die strande wat met 'n skouspelagtige verskeidenheid kleurvolle wilde blomme bedek is, stap. Strandfontein het ook een van die mooiste en populêre walviskykplekke. Vir die adrenalien junkies is daar 4x4 duinroetes.

Klimaat:
Strandfontein het 'n mediterreense klimaat met warm en droë somers maande en koue en nat winters.
 

{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Strandfontein Verblyf, Kaap-Weskus
WTS App Browser