Agt mense kan in die huis bly, die adres is 27 Green Lane in Umzumbe aan die KwaZulu-Natalse Suidkus. Dit is 'n oulike netjies dorpie met 'n blouvlagstrand met lewensredders die hele jaar. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
…sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Grondvloer woonstel, met 'n pragtige uitsig oor die golwe wat op die strand breek, en direkte toegang tot die strand. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.