Hierdie moderne, enkel verdieping, privaat (end-eenheid), het 3 slaapkamers (MES) en 2 badkamers. Die Villa is perfek geleë in die middel van die landgoed tussen die hotel en die strand. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die eenheid is deel van die San Lameer landgoed, een van die mees gesogte bestemmings op KwaZulu-Natal se Suidkus. Dit bied luukse huise, 'n 18-putjie gholfbaan en die San Lameer Resort Hotel & bekroonde Camelot Spa. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Eenheid 3 is een van 5 in 'n veilige woonstelblok, 3 slaapkamers, met eie motorhuis, 'n dek met Jacuzzi, 180 grade see aansig en 'n braai, 'n gas braai op die stoep of Weber Braai. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.