Sheffield Beach Selfsorg Vakansie Woonstelle

Wys 1 tot 10 van 10 eenhede
Slaap: 6

The Village 36

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Sheffield Beach

No. 36 The Village Sheffield Beach overlooks secluded Sheffield Beach with panoramic views of the Indian Ocean. Beach gear is essential for refreshing swims, exploratory walks along the coved beaches...

Unit 401 Villa Royale

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Sheffield Beach

Luxurious self catering beach apartment situated on the 4th floor with 180 degrees ocean views. 3 sizeable bedrooms, with bespoke contempory finishes & ultra luxurious main en-suite. Modern open plan lounge, dining & kitchen, all with a captivating view..

Nabygeleë Eiendomme

Slaap: 6
Van R 1 000,00
Per eenheid per nag.

Blue Skies

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Salt Rock

2.2km Suid van sentrum van Sheffield Beach

Blue Skies is 'n eerste verdieping woonstel in Evergreen Estates, genestel in die boomtoppe van volwasse inheemse bome, met vollop voëllewe.

Slaap: 4
Van R 1 200,00
Per eenheid per nag.

Salties

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Salt Rock

2.6km Suid van sentrum van Sheffield Beach

Salties is positioned on a property that is on the beach with direct access to the main protected swimming area. This 2 bedroom garden apartment has partial sea views. The unit is situated on the same property as our personal family home...

Slaap: 4
Van R 1 100,00
Per eenheid per nag.

Sea-side Spa Apartment

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Ballito Gebied

2.7km Suid van sentrum van Sheffield Beach

Hierdie moderne see woonstel is ten volle toegerus vir 4 mense met sy eie spa (jacuzzi) op 'n patio waarvandaan jy die branders kan hoor breek terwyl jy jou skemerkelkies drink. Die fokus is op familie-vriendelike see ontspanning en privaatheid.

Slaap: 4
Van R 625,00
Per eenheid per nag.

Chart Manor Flatlet

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Ballito Gebied

2.7km Suid van sentrum van Sheffield Beach

Chart Manor woonstel is geleë in Salt Rock, op die skilderagtige dolfyn kus, (Ballito area), van KwaZulu-Natal Suid-Afrika. Die woonstel het ‘n see-uitsig en is 'n blote 110m vanaf die strand met haainette en lewensredders.

Slaap: 4
Van R 995,00
Per eenheid per nag.

Chart Manor Cottage

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Salt Rock

2.7km Suid van sentrum van Sheffield Beach

Die huisie kan 4 persone akkommodeer (en ‘n 5de persoon op ‘n opvou bed indien nodig). Die kothuis bestaan uit twee groot slaapkamers, die hoofslaapkamer met koningin grootte bed en ‘n tweede slaapkamer met twee driekwart beddens.

Slaap: 2
Van R 950,00
Per eenheid per nag.

Coral Dreams

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Salt Rock

2.7km Suid van sentrum van Sheffield Beach

Die unieke kenmerk van Coral Dreams is sy eie 4-sitplek spa weggesteek in 'n hoek op die stoep. Brei jou vakansie by die see uit met hidroterapie in totale privaatheid en bederf jouself met warm of koue borrels - net wanneer jy lus voel om dit te doen.

Van R 1 200,00
Per eenheid per nag.

Elusive Camel

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Chakas Rock / Shakas Rock

3.0km Suid van sentrum van Sheffield Beach

The Elusive Camel is situated in Chaka's Rock, approx 150m from Salt Rock's main beach, which offers life guards, on duty, 7 days a week.

Van R 1 050,00
Per eenheid per nag.

Chaka's Bach

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Ballito Gebied

3.2km Suid van sentrum van Sheffield Beach

Unit 32 is ideally situated on the ground floor of Martinique Complex. The Complex is safe, secure, clean with braai facilities and a huge sparkling blue swimming pool. There are security guards on duty every night and the entrance gates are remote contr

Sheffield Beach Oorsig

Sheffield Beach Akkommodasie

Noordkus Selfsorg Vakansie Woonstelle

KwaZulu-Natal Selfsorg Vakansie Woonstelle