'n Luukse woonstel reg op die hoofstrand van Ballito. Die Dolfyn Kus is ontwerp om al jou verwagtinge te oortref. Asemrowende uitsigte met die son en die see reg op jou voorstoep. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bermuda 202 is 'n goed toegeruste 3 slaapkamer grondvloer eenheid, by gerieflike fasaliteite, n winkelsentrum wat 'n Friendly Grocer, wegneemetes, OTM, restaurante ens insluit. Bermuda 202 bestaan uit 'n netjiese goed toegeruste semi-oopplan kombuis... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die asemrowende 1.5-slaapkamer woonstel bied die ideale wegbreek vir paartjies, jong gesinne en enige iemand wat ‘n heerlike seevakansie najaag. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie luukse drieslaapkamerwoonstel met 2 volledige badkamers is op die 4de verdieping en reg op die strand met skouspelagtige see-uitsigte. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Les Palmiers is een van die mees gesogte woonstelle in Ballito en is direk. aangrensend tot die strand promenade (geen kruising van paaie). …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.