Get it on Google Play

Rosetta Selfsorg Akkommodasie

Wys 1 tot 10 van 10 eenhede
Slaap: 12 in 4 eenhede/kamers
Van R 690,00
Per persoon per nag (wat deel).

Forty Winks

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Rosetta

Besoek die Forty Winks selfsorg eenhede in die pragtige Kamberg Vallei,die hart van vlieg hengel (“fly fishing”) bestemmings in Natal se nuwe Springrove Dam in die Kwazulu Natal Midlands.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 8
Van R 235,00
Per persoon per nag (wat deel).

Station House Waterside Getaway

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Rosetta

Station House is gerieflik geleë naby aan winkels, banke en vulstasies, maar ver genoeg weg van ontwikkeling sodat net natuur geluide hoorbaar is. Station House is uniek geleë binne die skilderagtige, welige melkboerdery gebied van Natal Midlands.

Slaap: 5
Van R 380,00
Per persoon per nag (wat deel).

Crags Cottage

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Rosetta

Geniet ‘n wegkomkans in die pragtige KZN se middelande met vistas van groen valleie naby die Drakensberg.

Slaap: 6
Van R 300,00
Per persoon per nag (wat deel).

Clifton Stud

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Rosetta

Clifton stud bied jou 'n enkel, privaat geleë kothuis op die oewer van 'n skilderagtige twee hektaar forel dam. Die uitsonderlike kothuis het drie slaapkamers en twee badkamers en kan tot ses gaste akkommodeer.

Nabygeleë Eiendomme

Slaap: 5
Van R 550,00
Per persoon per nag (wat deel).

Devonshire Cottage

Selfsorg Akkommodasie in Nottingham Road

4.4km Suid van sentrum van Rosetta

Devonshire Cottage is ‘n bekoorlike plattenlandse kothuis, geleë in ‘n private tuin in die skilderagtige Nottingham Road dorpie. Gerieflik en luuks, hierdie selfsorg-eenheid is ‘n populêre keuse vir egpare en gesinne wat vir die perfekte wegbreekplek soek

Slaap: 12
Van R 3 450,00
Per eenheid per nag.

223 Gowrie Farm

Selfsorg Akkommodasie in Nottingham Road

5.9km Suid-Oos van sentrum van Rosetta

All 5 bedrooms are ensuite including 6 showers (one outside) and two baths. There is a main and second lounge area with full DTSV bouquet.

Van R 750,00
Per eenheid per nag.

Bellwood

Selfsorg Akkommodasie in Nottingham Road

6.6km Suid-Oos van sentrum van Rosetta

A mere four hours from Johannesburg and two hours from Durban, deep in the heart of the breathtaking Natal Midlands, rests Bellwood.We offer seven comfortable, fully equipped self-catering cottages.

Van R 1 500,00
Per eenheid per nag.

Lavender Trout Farm

Selfsorg Akkommodasie in Nottingham Road

9.0km Suid-Oos van sentrum van Rosetta

Lavender Trout Farm in Nottingham Road is geleë op die R103, op die Midlands Meander, net 3 km van Michaelhouse Skool en 7km vanaf die middel van die dorp.

Slaap: 10
Van R 500,00
Per persoon per nag (wat deel).

Burnside Lodge

Selfsorg Akkommodasie in Balgowan

10.1km Oos van sentrum van Rosetta

Burnside Lodge is in a prime location on the Midlands meander, close to many good restaurants, Nottingham Road, Michaelhouse school and Bosch Hoek golf course. It is newly decorated, with great attention to detail. The main house has 3 queen sized ...

Gegradeerde:
Van R 1 400,00
Per eenheid per nag.

Whispering Waters

Selfsorg Akkommodasie in Dargle

14.0km Suid van sentrum van Rosetta

Nestled in the rolling hills of the KZN Midlands, Whispering Waters offers several accommodation options surrounded by lush pastures and glistening dams. Enjoy excellent trout fishing and the ultimate in countryside relaxation. Whispering Waters offers y

Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek

Rosetta Oorsig

Rosetta Akkommodasie

Midlands & Battlefields Selfsorg Akkommodasie

KwaZulu-Natal Selfsorg Akkommodasie