Bly Plekke Logo

Rawsonville Verblyf


On the outskirts of Rawsonville, Breede River Valley  © Mario Micklisch, License

Rawsonville

Rawsonville
Rawsonville is in 1858 gestig en is vernoem na William Rawson. Daar is 'n groot verskeidenheid aktiwiteite in Rawsonville, soos stap, forel visvang, gholf, perdry, wildritte en vierwiel motorfiets ry. Vir die meer avontuurlustige is daar roei, kajak en witrivier. Rawsonville wat in die Wes-Kaap is, is veral bekend vir sy wynplase wat van die beste hoë gehalte wyne produseer. Daar is ten minste 13 wynkelders om binne 'n radius van 10 km van Rawsonville te besoek.

Klimaat:
In die Wes-Kaap het Rawsonville 'n mediterreense klimaat. Die somers maande is warm met temperature tot lae tot middel 30's en in die nat winters maande is die temperature in die middel tot die laer 20's. In die winter kan jy sneeu verwag op die hoër bergpieke.

{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Rawsonville Verblyf, Kaapse-Wynlande en Breede-vallei
WTS App Browser