Whale Cove A104 bied selfsorgwoonstelverblyf aan die strandfront by De Kelders, Gansbaai in die Overberg en Whale Coast-streek in die Wes-Kaap. Whale Cove A104 (slaapplek vir 6) is 'n vierster-gegradeerde luukse woonstel met 3 slaapkamers en 2 badkamers. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Anchor's Rest bied die opsie van B&B en selfsorgverblyf in Hermanus Sentraal in die Overberg/Walviskus, Wes-Kaap. Geleë in die bekoorlike kusdorpie Hermanus, 120 km vanaf Kaapstad. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Norfolk Guest House bied verblyf op 'n beperkte selfsorg- of kamer-basis in Hermanus, en is ideaal geleë binne maklike stapafstand van al die geriewe en 'n hanetreetjie van die kranspaadjie af, bekend vir onvergeetlike walvisbesigtiging. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bayview 104 is 'n ruim selfsorgwoonstel naby die waterkant in Hermanus, aan die Wes-Kaap se Walviskus en bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en is 'n hanetreetjie van die water af. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bayview 303 bied luukse selfsorgwoonstelverblyf in Hermanus Sentraal in die Overberg-/Walviskusstreek, Wes-Kaap. Ons seefrontwoonstel is sentraal geleë tussen die swemstrande en die Hermanus middedorp. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.