Ons veilige Sabaan familie oord met skilderagtige uitsig, vrede en rustigheid – is sentraal geleë op ‘n plaas tussen Hazyview en Sabie – en ideaal om die Panorama Roete, Kruger Park Nasionale Wildtuin en nog vele meer, te besoek. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ons luukse, dubbel verdieping grasdak Villa, is geleë binne die veilige grense van die pragtige Kruger Park Lodge, Sabie River, en net 7 minute se ry vanaf die ingang van die wêreld bekende Kruger Nasionale Park. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Thaba Tsweni Lodge beteken: “Berg van die bobbejaan”, as gevolg van ons plaaslike trop bobbejane (wat altyd van bo van die berg af op ons afkyk), en is geleë in Graskop, 30 km vanaf Sabie. In Sabie is baie restaurante en curio winkels. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bespreek en bly in een van ons 7 elegant ontwerpte en versierde suites. Elke suite is oopplan met 'n sitkamer, etenstafel, dek, kaggel en mosaïek-versonke bad, wat dien as 'n klein privaat swembad. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.