Bel Ombre Cottages bied selfsorgkothuisverblyf in Constantia, Kaapstad. Bel Ombre Cottages is luuks gemeubileerde en volledig toegeruste selfsorgkothuise in die pragtige Constantia-vallei, die ideale basis vanwaar u... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Waterland Lodge bied selfsorgverblyf in Houtbaai, Kaapstad. Ons het 7 selfsorgkothuise om van te kies om 'n wonderlike verblyf in Houtbaai te verseker. Welige rivieroewers, bergwoude en 'n sentrale ligging tussen Houtbaai se... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Karrad Guest Lodge bied selfsorgverblyf in Houtbaai, Kaapstad. Een slaapkamer, twee slaapkamer of 'n drie slaapkamer kothuis teen billike tariewe. Lieflike pastorale omgewing met berguitsigte. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Valley Heights Guest House bied B&B en selfsorgverblyf in Kenilworth, Kaapstad. Geleë in die rustige, veilige en lowerryke woonbuurt Upper Kenilworth in Kaapstad se suidelike voorstede en het maklike toegang tot groot toeriste... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.