'n DRIESLAAPKAMER woonstel met Noordaansig. Op die grondvloer met verstommende uitsig op die see van Mosselbaai. Reg langs die see, net omtrent 10 meter grasperk tussen die see en die eenheid. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Estoril Villas (sekuriteitskompleks), moderne, selfsorgwoonstel by die gewilde Diaz Strand, Mosselbaai. Hierdie slaapplek vir ses is net 200 m van die strand af. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Sea Cottage 21 is 'n selfsorghuis met 2 verdiepings wat teen die kus in Diaz-strand tussen Hartenbos en Mosselbaai op die skilderagtige Tuinroete geleë is. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.